Aloha 2
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aloha 2 is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie langs die Weskus. Dié dorpie met sy Mediterreense atmosfeer en blouselblou water, witgekalkte kothuise, tradisionele vissershuisies en ellelange wit strande is 'n gewilde toeristebestemming.
Dié eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n sitarea met 'n platskerm-TV met volledige DStv. Daar is ook gratis WiFi en 'n kaggel. Goedgemanierde troeteldiere word in die eenheid toegelaat mits gaste hul eie beddegoed vir die diere saambring.
Aloha 2 is sowat 200 m vanaf die strand en stapafstand vanaf die dorpie. Alhoha 1, 2 en 3 kan ook as 1 huis bespreek word.
Slaapplek
’n Bespreking by Aloha 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloha 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom