Aloha 3
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloha 3 is 'n ateljeewoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie langs die Weskus. Dié dorpie met sy Mediterreense atmosfeer en blouselblou water, witgekalkte kothuise, tradisionele vissershuisies en ellelange wit strande is 'n gewilde toeristebestemming.
Dit is 'n knus eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en volledige DStv. Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan ook lekker buite by die beskutte braai-area kuier. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, mits gaste beddegoed vir hulle saambring.
Dié eenheid is sowat 80 m vanaf die strand en stapafstand vanaf die dorpie. Alhoha 1, 2 en 3 kan ook as 1 huis bespreek word.
Slaapplek
’n Bespreking by Aloha 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloha 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom