We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Aloha Lodge | LekkeSlaap
+55

Aloha Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloha Lodge bied gastekamers en eenhede in Milnerton en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf na aan die strand en ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-, koningingrootte- of enkelbeddens en toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke eenheid het optiesevesel-internet, 'n slim-TV met Netflix in 4 van die privaat kamers en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede het 'n kombuisie wat met die basiese toegerus is. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die lodge het 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en pooltafel, 'n goed toegeruste kombuis en 'n onthaalarea buite met 'n swembad en braaigeriewe.

Aloha Lodge is 10 minute se stap vanaf Lagoon Beach, 10 minute se ry vanaf die Century City Conference Center, Montague Gardens of Paardeneiland en is naby winkels, die strand, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Aloha Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloha Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Algoaweg 6, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljNGM3ZWVmLTc2YzUtNDA5Yy04MzE3LTNiOWNjOWY0OWY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Algoa Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.89135 18.49221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem