Aloha Thatched Studio Melkbos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloha Thatched Studio Melkbos is 'n pragtige selfsorg-ateljee met 'n grasdak. Dis in die veilige Melkbosstrand, naby 'n Blouvlagstrand, geleë. Die ateljee het alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne vakansie, en is ruim, huislik en knus.

Aloha Thatched Studio het 'n privaat ingang, en 'n oopplan-uitleg. Die studio het 'n dubbelbed, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware in. Daar is 'n ontbytkroeg met sitplek, asook 'n sitkamer en 'n werkarea vir sakereisigers. Die ateljee het 'n skuifdeur wat na 'n patio, pragtige tuin en rots swembad lei.

Die Jacuzzi op die perseel kan teen 'n ekstra koste gebruik word.

Die ateljee is ideaal vir gaste wat vlieërbranderry en branderplankry, aangesien dit naby gewilde plekke langs die Weskus geleë is, maar almal is welkom.

Slaapplek

'n Bespreking by Aloha Thatched Studio Melkbos sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloha Thatched Studio Melkbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false