LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloma Cottage | LekkeSlaap
+16

Aloma Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elm-weg 17, Bellair, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aloma Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in Bellville. Die woonstel is op die eienaars se woonerf en het 'n privaat ingang en stoep wat 'n uitsig op die Stellenbosch-berge het.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n slaapbank. Daar is 'n stort in die badkamer.

Die woonstel het 'n leefarea en oopplan-kombuis wat met 'n yskassie, stoof, mikrogolf en ketel toegerus is. Die kombuis het 'n toonbank met 2 stoele. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Die eiendom is sentraal geleë in 'n rustige area. Dit is 27 km van Kaapstad en die V&A Waterfront, 23 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en 29 km van Stellenbosch af.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloma Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Elm-weg 17, Bellair, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elm-weg 17, Bellair, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfda8a9b5897cfca9263bbc9a14c2ce4f1654a716a63c5ee5b9d32f2e5e2c9ed68f8c289dad256feabbe2b0f323eefd71d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 17 Elm Road, Bellair Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.8838435425 18.654716378397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!