Alomsee 14

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alomsee 14 is ’n luukse woonstel in Ramsgate sowat 400 m van Ramsgate se strand, die strandmeer en die bekende Waffle House af. Dit het pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n groep van 8.

Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en 'n vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die groot sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV. Gaste kan gerus hul eie dekodeerder en slimkaart vir DStv saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het selfs toebehore soos ’n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Dit lei na die stoep met 'n ingeboude gasbraai en eetkamertafel.

Let asb. daarop dat die eenheid nie vir studente en studentegroepe sonder volwasse toesig beskikbaar is nie. Dit is ook nie vir privaat partytjies beskikbaar nie. Indien ons vind dat daar studente sonder toesig bly of 'n partytjie plaasvind, beteken dit jy het die kontrak verbreek en jy sal sonder terugbetaling uitgesit word.

Slaapplek

'n Bespreking by Alomsee 14 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alomsee 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]