LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bedfordview Boutique Lodge | LekkeSlaap
+15

Bedfordview Boutique Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloysia-weg 7, Primrosehill, Bedfordview, Germiston, 1401, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bedfordview Boutique Lodge is 'n nuwe 4-ster stigting aan die Oos Rand, net 7 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe en 3 minute van Eastgate Winkelsentrum af.

Bedfordview Boutique Lodge het 4 pragtige 4-ster kamers met gemaklike beddens, luukse linne en 47' LCD-TV's. Die boonste kamers is onder 'n manjifieke grasdak met uitsigte oor die vallei of tuin en die kamers odner het klassieke, geperste plafonne en vol badkamers.

Bedfordview Boutique het 'n oopplan eet-en-sitkamer op die onderste vloer - perfek vir ontspanning terwyl jy 'n boek lees, sport kyk of 'n drankie geniet op ons gemaklike leer sitkamerstel. Laat ons toe om jou met 'n gratis luukse ontbyt vir lodge-gaste te bederf.

Die restaurant is ook oop vir middagete en aandete en maaltye moet vooraf bespreek word sodat ons jou voorkeure kan bespreek en die spyskaart daarvolgens kan uitlê. Spesiale geleenthede en braaie kan ook gereël word. Indien jou gunstelingwyn nie op ons spyskaart is nie, kan ons verseker dat jy dit wel in die hande kry.

Bedfordview Boutique Lodge kan ook voorsiening maak vir kleiner vergaderings, partytjies en geleenthede en ons kan dit selfs op jou perseel doen. Skakel ons vir 'n suksesvolle georganiseerde geleentheid.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Bedfordview Boutique Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Aloysia-weg 7, Primrosehill, Bedfordview, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Bedfordview Boutique Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloysia-weg 7, Primrosehill, Bedfordview, Germiston, 1401, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3ZWE3ODU0LTIwY2YtNDc4My1hYTRjLTBiYTQwMDBmMDJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 7 Aloysia Road Primrosehill, Bedfordview 1401 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.190951216105 28.143381178379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!