Universitas Akkommodasie by Alte Eiche | LekkeSlaap
+29

Alte Eiche

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir Alte Eiche
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nico W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W
Enkelreisiger

Het tuis gevoel.

Charl het moeite gedoen om die verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Alte Eiche's terugvoer

Baie dankie Nico vir die terugvoer.
Ons sien uit om u weer te sien.
Geseënde dag
Charl

Alte Eiche
Elbie F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie F
Gesin met tieners

Plekkie baie klein, maar voldoende vir een aand se oorslaap. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netjiese plekkie met veilige onderdakparkering. Gasheer baie behulpsaam. Badkamertjie baie klein, maar netjies en skoon. Voldoende vir 'n oorslaapplekkie.

Alta S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S
Gesin met tieners

Lekker.

Skoon en netjies. Uittrekbed knopperig.

Chantell B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell B

Die mense is awesome verby, plek is pragtig.

Eienaars is baie gasvry. En vreeslik behulpsaam. Plekkie is mooi toegerus en baie netjies. Dis pragtig en rustig en ek sal dit met liefde aan enige iemand aanbeveel.

Jaco M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens.

Baie professioneel ontvang deur Charl. Netjies en skoon eenheid. Prys billik en waarde vir geld.

Lourika V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en sal weer van Alte Eiche gebruik maak.

Guillaume D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Guillaume D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs 2 enkelbeddens was regtig op standaard, res van woonstel bv. sitplek en bad is afgeleef en het krake.

Geen beligting buite toe ons die aand laat weer by die woonstelletjie aangekom het nie. Harde disko-musiek in die verte het mens laat sukkel om aan die slaap te raak. Woonstelletjie se banke is afgeleef en doen afbreek aan die slaapplek. Ons het wel lekker warm geslaap op gemaklike beddens.

Alte Eiche's terugvoer

Beste Guillaume,

Baie dankie vir terugvoer. Ons volg op op dit wat deurgegee is.

Let wel, die buite beligting vir u eenheid word aangesit in u woonstel soos verduidelik is deur die dame wat u die eenheid gewys het. Intussen het ons nog twee ekstra spreiligte laat installeer.

Die disko-musiek 'in die verte' was 'n geleentheid by die universiteit. Jammer vir enige ongerief.

Ons hoop om u weer te sien.

Groete
Alte Eiche-bestuur

Alte Eiche
Mariana V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Gesin met tieners

Ons het goeie diens en gasvryheid ontvang.

Alte Eiche is naby die universiteit en ons kon gerieflik en rustig saam met my dogter kuier. Dit is baie netjies en veilig en die verhuurder was baie hartlik.

Renee K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute gem!

Ideal for short stays when attending sport events! Nice and quiet and very clean. Thank you!

Dinah M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah M
Saam met vriende

Fantasies.

Gasheer het ons privaatheid gerespekteer. Die plek was baie netjies. Geen klagtes. Sal dit beslis aanbeveel.

Annelle M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle M
Enkelreisiger

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was kraak netjies, silwerskoon en splinternuut ingerig gewees.

Fantastiese stort, pragtig gemeubileer. Dit was die derde keer gewees wat ons van die geriewe gebruik gemaak het. Die fasiliteit verbeter elke jaar.

Hetta S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta S

Regtig waarde vir geld, baie skoon en netjies.

Ons is gewoonlik 'n groep en ons was baie gelukkig om daar te slaap en die plek was netjies. Ons is goed ontvang en dit is nie te ver van die N1 af nie. Daar is nie regtig plek om met 'n bussie te parkeer nie, maar ons het 'n plan gemaak.

Feri S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Feri S
Gesin met tieners

Good value for money.

Will definitely book again when going to Bloemfontein. Parking is tight for 5 cars, but the owner moved her car too create a bit more space. Much appreciated.

Yolandi V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Besigheidsreis

Awesome diens en uitstekende verblyf.

Alte Eiche is 'n groot juweel van 'n plek. Skoon kamer, al die nodige elektronika en naby geriewe. Ek sal beslis weer die hier bly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome service, excellent accommodation.

Alte Eiche is a little gem of a place. Clean room, all the necessary electronics, and close by to amenities. I will definitely be visiting again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alte Eiche's terugvoer

Thank you Yolandi for the feedback.
Was an honour serving you.

Alte Eiche
Lorraine V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, stil en rustige omgewing, skoon, netjies en goed ingerig.

Ons het baie lekker gebly, stil en rustige omgewing. Almal was vriendelik en hulpvaardig. Dit is veilig asook baie sentraal en waarde vir geld.

Tebogo M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Enkelreisiger

Beyond expectations.

I will always book the place if I go to Bloemfontein.

Louis V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Netjies en skoon. Ons het lekker geslaap.

Sien sterre.

Elora L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elora L
Enkelreisiger

Netjiese, veilige wooneenhede met alle basiese benodigdhede.

Vriendelike ontvangs. Personeel is baie hulpvaardig. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n kort verblyf. Rustige en veilige omgewing bedags en snags selfs vir dames wat alleen reis.

Rika K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, netjies en skoon met vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Gerald V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald V

Idealy situated for sporting tournaments.

Clean, safe and ideal if you are going to one of the sporting tournaments. Venues, shopping centres, etc. all within a few kilometres.

Kahorere H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kahorere H
Enkelreisiger

Overall, service and accommodation is average.

The establishment indicates that there is WiFi but none was offered. A classmate recommended the place and indicated there that during her stay in February 2018 the owner indicated that the WiFi was being worked on. I was surprised to find that it was still not operational though it's indicated on the website. WiFi is the main attraction to most international students who come for classes. Thus the owner should look into it. Also, I did indicate that I need a room with a double bed, not two single beds, but I was given a room with two single beds. Owner might try looking into paying attention to guests' specifications.

Alte Eiche's terugvoer

Dear Kahorere,

Thank you for bringing this to our attention. I apologise for any inconvenience.

When guests make a booking, they choose the unit they want to make use of. Descriptions are available on the website indicating that the rooms have either a double bed or single beds. The Garden Cottage, which you have booked, is furnished with 2 single beds.

The Wi-Fi is in working order. Each guest is supplied with a username and password if requested, for security reasons.

We stay on site, so as to assist with any guest that may have a request. Unfortunately, no assistance was requested by yourself.

Regards,
Alte Eiche

Alte Eiche
Alda L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda L

Gemaklik, goed toegerus en silwerskoon.

Baie vriendelike ontvangs. Alles wat 'n mens nodig het. Rustige omgewing.

Magda D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Enkelreisiger

Rustige ruim eenheid.

Baie aangename oornag slaapplek!

Natascha V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, welkom, netjies - Voel soos huis!

Die eenheid is pragtig en baie netjies. Dis baie sentraal geleë! Eienaars is baie vriendelik en gasvry! Sal dit vir enige een aanbeveel.

Louwtjie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwtjie S
Enkelreisiger

Reasonable price for eat accommodation and friendly staff.

See star rating.

Annalize K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize K
Gesin met tieners

Rustig, privaat, waarde vir geld.

Kuier altyd lekker daar. Vriendelike diens.

Kitty E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sou graag beter handdoeke wou hê.

Wessel F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Alles wat ons soek in weg van die huis akkommodasie.

Simeon K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simeon K
Enkelreisiger

Wow.

Absoluut die beste. Dankie.

Peter B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Enkelreisiger

Netjies en vriendelik.

Netjies, behulpsaam en vriendelik.

Sarel V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Besigheidsreis

Sien sterre.

Baie lekker gebly, skoon, netjies, veilig en baie vriendelik ontvang.

Thys G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak. Vuil. Nooit weer nie.

Slegste verblyf ooit. Plek is vreeslik vuil oral is stof. Stortgordyn vol swart kolle soos vullis aangepak is. Ketel het nie eers gewerk nie. Na die 10de keer wat ek gebel het daaroor het hul eers aandag aan dit gegee. Op web staan gratis WiFI, maar dit vang nie eers op in kamer nie. Die remote van hek is halfpad geëet deur 'n hond, sukkel jou dood om hek oop te kry. Die hout deurkosyn is halfpad uitgebreek, heeltyd onveilig gevoel. Dit is 'n skande dat mens so baie moet betaal vir sulke swak verblyf en omstandighede.

Alte Eiche's terugvoer

Beste Thys,

Baie jammer om dit te hoor. Ons het nog nooit sulke terugvoer ontvang nie. Ek sou dit waardeer het dat u vir my gese het toe u vertrek het dat ek wel iets kon doen daaromtrent soos 'n terugbetaling vir u verblyf.

Die WiFi werk 100%. Ons sou u kon help met dit en die "password" indien ons bewus was van enige probleme daarmee.
Ons laat glad nie honde toe nie, so ek verstaan nie hoe die 'remote' kon lyk asof dit gekou is deur een nie?
Die ketel het ongelukkig gebreek tydens u verblyf maar is vervang in u teenwoordigheid, na ons 'n oproep hieroor vanaf u ontvang het.
Die stortgordyn is reeds vervang.
Ek is nie seker wat uitbreek mby die deurkosyn nie, maar sal dit weer inspekteer.

Ons voordeur is 15 meter vanaf die deur na die kamer waarin u tuisgegaan het. U kon enige tyd met my kom praat het gedurende die twee dae wat u hier gebly het. Ons werk nie vanuit vrees nie maar integriteit en dis hoekom gaste belangrik is vir ons. Ons hou daarvan om 'n verhouding met ons kliënte te kan bou.

Weereens jammer om te sien u was so ongelukkig toe u die boodskap stuur. Ons hoop dat u vir u volgende besoek aan die area 'n beter plek kan kry in 'n beter prysklas.

Vriendelike groete,
Alte Eiche

Alte Eiche
Lou B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en hulpvaardigheid. Basiese opset maar goeie waarde vir geld en presies wat ons benodig het.

Sien sterre.

Val V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Val V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plekkie en baie veilige area.

Aangename plekkie en baie veilige area. Dit was naby die sportgronde waar ons 3/4 van ons tyd spandeer het. Die eenheid is meer geskik vir 2 mense en nie 3 mense nie. Alhoewel daar 'n ekstra bed is in die sitkamer is dit meer geskik vir 'n kind maar nie 'n ekstra persoon om mee te deel nie want dan is die ander persoon beperk met privaatheid.

Eugene M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Ons was daar vir 'n week en het lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Dit is baie sentraal en dit was maklik om gou by die winkels by te kom.

Ria M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Baie lekker geslaap!

Ons het lekker geslaap - die plek is mooi, netjies, skoon en gerieflik naby die N1. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Sal die plek aanbeveel!

Engela Y - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet, maar wens ek het meer tyd gehad om nog oor te slaap.

Alte Eiche is pragtig gemeubileer en baie sentraal gelee. Ek het regtig uitstekende diens ontvang.

Nita P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë vir oorslaap met vriendelike en hulpvaardige bestuur.

Ons wou net oorslaap vir 'n gradeplegtigheid, vir die doel was die verblyf ideaal. Die bestuur was toegeeflik en vriendelik aangesien ons eers na 9 die vorige aand opgedaag het. Dit is nie luukse verblyf nie, die badkamer van ons eenheid was baie klein, maar dit was voldoende vir ons behoefte.

Amanda M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Ons het heerlik rustig en veilig geslaap.

Die oopvou-bed in die woonkamer is nie geskik vir 'n volwasse man om op te slaap nie. Hy het baie sleg geslaap.

Alte Eiche's terugvoer

Hi Amanda,
Thank you for your reply. We appreciate feedback. Please note due to your cancellation the first time, we tried to accommodate your team and did inform you regarding a sleeper couch.
Kind Regards,
Charl

Alte Eiche
Adri V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam en sonder probleme.

Dit was maklik om Alte Eiche te vind. Ons is vinnig en vriendelik ontvang. Die eenheid was skoon en gerieflik ingerig. Daar was 'n dame wat elke oggend kon aan die kant maak, sou ons dit so verkies.

Melvena C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melvena C
Enkelreisiger

Basiese, gerieflike bestemming met vriendelike diens.

Al die basiese. Daar is klein dingetjies waaraan aandag gegee kan word soos die badkraan se "mixer" en die silikon om die badrandte. Verder heers daar 'n heerlike, rustige atmosfeer. Kan dit aanbeveel!

Lindie B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Enkelreisiger

Skoon, netjiese, veilige verblyf en vriendelike, hulpvaardige eienaars.

Dit was 'n heerlike ervaring by Alte Eiche. Netjiese, ruim kamer met aparte badkamer en kombuis, met die mooiste tuin, braaigeriewe en swembad.

Janine S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S
Enkelreisiger

Baie gerieflik en vriendelike eienaar.

Alles was in orde en ek het geen klagtes nie.

Barbara H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Enkelreisiger

Good experience!

One of the better facilities I have stayed in! I will definitely book into Alte Eiche again.

Corinne H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne H
Enkelreisiger

Bo verwagting.

Baie dankie, ek het heerlik en rustig geslaap. Dit was netjies, skoon, veilig en gemaklik.

Susan L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koste-effektief. Vriendelike ontvangs.

Dis koste-effektief en geen probleem. Behuising binne kan 'n bietjie verwaarloos voorkom, nie soos foto's op die webtuiste nie. Baie dankie. Die nag was rustig.

Barbara L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike bed vir 'n goeie nagrus.

Baie vriendelike personeel. Goeie waarde vir geld.

Arlene H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Netjiesste en oulikste plekkie. Baie privaat.

Martin S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Enkelreisiger

Baie gemaklik.

Gemaklike mense en verblyf.

Trudi H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel asof ons by ons eie huis was.

Verblyf by Alte Eiche bied waarde vir geld. Die eienaar het ons vir nog 'n aand geakkommodeer waarvoor ons so vreeslik dankbaar was.

Janine S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Baie goed ingerig en netjies!

Trudi M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi M
Enkelreisiger

Baie rustig en lekker.

Behulpsaam, gasvry, rustig, en mooi. Sal weer van hul dienste gebruik maak.

Catt B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an amazing time.

The garden is beautiful for coffee and tea with a loved one. The house is homey and spacious. We were greeted with a warm welcome and they assist you in every way that they can.

Gwen G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen G
Enkelreisiger

My two weeks at Alte Eiche were hassle-free and peaceful.

If you are looking for a simple, no fuss place to stay then I can recommend Alte Eiche!

Gerhard B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Besigheidsreis

Regte egte waarde vir geld.

Ligging puik. Diens puik. Sal beslis weer en weer gebruik!

Gillian W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian W

Wonderful stay!

The rooms were clean, nice decor and very nicely laid out. Hosts were welcoming and helpful and the venue secure. Close to everything and very peaceful. A big thanks to Ryan who assisted us very well over the weekend we had a wonderful stay and are thinking of returning again.

Gert K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal weer daar oorbly.

Ons eie kamer was perfek. Baie gawe mense.

Glenda V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V

Dit was net awesome!

Die gasheer was baie verwelkomend en het ons sommer gou help tuis voel.

Henkie V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie V

Heerlik gebly, dankie.

Sien asb. die sterre hieronder.

Alta C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Gesin met tieners

Dankie, dit was heerlik, en ons het so tuis gevoel. Charl was ook baie behulpsaam met verwysings na eetplekke en die Universiteit.

Ek sal Alte Eiche weer gebruik vir 'n volgende geleentheid. Die eienaar was baie behulpsaam met alles. Dit is skoon, netjies en veilig.

John W - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John W
Gesin met tieners

Rustig

Lekker plek om te bly as jy vir 'n paar dae in Bloemfontein moet oornag. Ons sal definitief weer hier oornag.

Jean D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was ruim en skoon. Ook stil en privaat.

Ruim, luuks en privaat. Sal sterk aanbeveel. Voorstel vir verbetering sluit in die voorsiening van skottelgoedseep en dalk ook 'n handsepie in badkamer ongeag die feit dat dit selfsorg is.

Hannes H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar oorslaap!

Moes oorslaap vir SA's Atletiek. Twee nagte oorgebly en die plek het als wat mens nodig het.

Ernst B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld. Sal egter vra vir 'n beskuitjie en regte melk i.p.v. cremora.

Sal enige tyd enige persoon aanbeveel. Baie sentraal, maklik bereikbaar, lekker stil omgewing en sakpas. Sal verseker weer hier tuisgaan. Puik.

Lindy L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is naby aan als en in 'n rustige omgewing met 'n pragtige tuin!

Ons het dit baie geniet en dit was 'n goeie ervaring.

Suzanne H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H
Enkelreisiger

Beslis my tweede huis!

Rustig, geen moeite is te veel nie en 'n pragtige tuin!

Mercia P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagplek.

Dit was gerieflik naby aan die universiteit asook die winkelsentrum, baie veilig en netjies. Sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat 'n oornagplek nodig het, maar nie noodwendig baie tyd op die perseel self sal deurbring nie.

Jan K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Goeie waarde vir geld in veilige omgewing.

Johann B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige toegang vanaf die hoofpad.

Ons is baie vriendelik deur Charl ontvang. Hy het moeite gedoen en ons gereeld telefonies gekontak. Vir ons doeleindes was die fasiliteite goed.

Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsyth-straat 9, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9ylYXG2oq9Nw5LTSylnunTIzQY7t1DRZt7BsLLTml2oCIkxAn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 9 Forsyth Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.11962 26.18247
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za