Universitas Akkommodasie by Alte Eiche | LekkeSlaap
+29

Alte Eiche

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsyth-straat 9, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R530 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Alte Eiche bied selfsorgverblyf met privaatheid in Bloemfontein.

Alte Eiche bied 3 losstaande tuinsuites, elkeen met 'n privaat ingang en unieke versierings. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Al die eenhede is selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, kaste en 'n TV. Elke eenheid het draagbare lugversorging.

Braaigeriewe en 'n groot swembad is op die perseel beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Die gashere help graag met besprekings by nabygeleë restaurante en gee raad oor lekker plekke in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir Alte Eiche
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Forsyth-straat 9, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Alte Eiche het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsyth-straat 9, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9ylYXG2oq9Nw5LTSylnunTIzQY7t1DRZt7BsLLTml2oCIkxAn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 9 Forsyth Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.11962 26.18247
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za