Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Villa

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 204 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alte Villa is 'n ouwêreldse boetiek-gastehuis in Luderitz. Dié villa is gerestoureer om die oorspronklike skoonheid daarvan te weerspieël. Dit bied gemaklike B&B-verblyf aan in 7 gastekamers.

Elke kamer is individueel versier en elkeen het 'n besonderse sjarme. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en WiFi. Daar is koffie en 'n verskeidenheid tipes tee deur die dag by die tee- en koffiestasie beskikbaar. Elke oggend word daar 'n kontinentale Namibiese ontbyt in die eetkamer bedien.

Luderitz is 'n unieke hawedorpie met 'n verskeidenheid historiese geboue wat in 'n Duitse-styl gebou is tydens die diamantstormloop. Die Luderitz-area is die tuiste van 'n verskeidenheid watervoëls. Talle flaminke, duikers en seemeeue woon by die vlak lagoon. Robbe en dolfyne kan ook in die water gesien word. Die rotsagtige kus het 'n klomp strande wat nie oorvol is nie en talle klein baaie en riwwe wat ontdek kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Alte Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mabelstraat, Luderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink Alte Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R3 204
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 204
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA473b00dadf494e371465112252bd45e81566c69c5967670d2ee428db687f2e35301d90d57a2ce841f20718854116e59ad498?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 204 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Mabel Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.647963383815 15.156500953373