Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AlteMooi

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 135

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir AlteMooi
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jaco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met vriende

Baie geniet.

Sal dit vir seker aanbeveel. Baie mooi en netjiese huis met alle geriewe wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Goeie plek vir gesinstyd.

Heerlik toegerus. Al probleem was braaiplek wat ontsettend baie rook in huis. Aandag aan die trek van die skoorsteen sal 'n groot verskil maak!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Saam met vriende

AlteMooi is uitgelê vir 'n groter groep mense wat saam kuier maar die kombuisware akkommodeer die die groter groep nie, en definitief nie kleiner kinders nie.

Breekware maak slegs voorsiening vir 8 mense, geen plastiekhouers vir die bêre van kos nie, geen slaaihouers nie. Slegs 1 swart sak vir vullis. Geen skoonmaakmiddels vir die badkamer nie. Braai was voorheen nie skoongemaak nie en ons 4 dae daar het die braaireuk in die huis bly hang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Gesin met tieners

Gerieflik met mooi uitsig.

Alles in die huis is goeie kwaliteit en baie netjies. Alles wat jy mag nodig hê, is daar. Die estate is veilig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roelof T
Gesin met klein kinders

Die huis is goed geleë.

Ek was net teleurgesteld toe ons in huis stap was die vloer taamlik vuil. Die feit dat jy die koste betaal en nie die garage mag gebruik was teleurstellend. Voel koste te hoog vir die goedjies wat uitgelaat is asook geen bystand vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johma-lean R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johma-lean R

Lekker.

Alles was baie duidelik. Ek het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene O
Saam met vriende

Heerlik, net te kort.

Lieflike ligging en uitsig. Lekker kuierhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Gesin met klein kinders

Relaxing. Convenient and nice Breede River view.

The house is beautiful. Equipped with the best appliances and very neat and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nabeal S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeal S
Gesin met klein kinders

Anthea of Breedezicht Estate is a super star.

She was so welcoming. Made sure that we enjoyed our stay. Most importantly my family arrived and left happy. The web page, you are number 1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met vriende

Lekker huis met die perfekte uitleg vir 'n groep mense.

Mooi uitsig oor die lagoon en see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna H
Gesin met klein kinders

Beautiful house, excellent location. Absolutely stunning!

Everything was perfect. The only a few small things to mention is that there is no dishwasher and no dish liquid soap was provided. Also no black bags for the dirt bins and toilet paper was provided. Not a problem, as there is a little shop in Witsand, but their prices for are a bit on the expensive side, because you are paying for the convenience. Also, in the house, the crockery is really fancy, so we were a little scared using it for small kids. We will definitely return again, but will take our own plastic plates and cups with for the kids. Minor things could make a little difference, like mirrors in the bedrooms where the plug points are situated for when using your hairdryer. It's really a minor issue, so it didn't spoil our holiday at all, but just small points to consider.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiklippiesstraat, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8c7f94b405ef671f10b452501565786710ac026922f0f7beef50d70ec7cc7f733303f43d1badaf84499027c3c3545384aa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Rooiklippies Street Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395883174419 20.822589596017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem