Altemooi Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Altemooi Gasteplaas is op die Rustverwacht-plaas aan die voet van die Ballele-berge in die Utrecht-distrik geleë. Dis die perfekte plek vir natuurliefhebbers en spog met panoramiese uitsigte.

Dié gasteplaas het 6 eenhede met slaapplek vir altesaam 18 gaste. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Let asb. daarop dat die eiendom via 'n grondpad van ongeveer 14 km bereik word en gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk, bergklim en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Altemooi Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false