Pentagon Park Akkommodasie by Altered Ego Guesthouse | LekkeSlaap
+19
+19

Altered Ego Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apollosingel 12, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Altered Ego Guesthouse is in Pentagon Park in Bloemfontein geleë. Die dorp het verskeie historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers. Die eerste gastekamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Elektriese kombers, beddegoed, handdoeke en 'n ekstra kombers vir elke bed word voorsien.

Elke kamer het lugversorging, word daagliks skoongemaak en beskik oor 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Kamergeriewe sluit 'n ketel, yskassie en mikrogolfoond in. Vir gaste se gemak en gerief is daar ook 'n kluis, haardroër en 'n sitarea.

Instansiegeriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis en eetkamer in. Ontbyt en tuisgemaakte maaltye met nagereg is op versoek beskikbaar. Ander dienste soos fotokopiëring en laminering is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het 'n lieflike tuin met oorgenoeg sitplek en daar is 'n braai-area vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Altered Ego Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Apollosingel 12, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Altered Ego Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apollosingel 12, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aP3unC1E9kBc06fpVM5UHxMDrvOWNXkuCMQJjubSsO7z0cYz0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 12 Apollo Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.074432344222 26.226107217791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za