Pentagon Park Akkommodasie by Altered Ego Guesthouse | LekkeSlaap
+19

Altered Ego Guesthouse

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Altered Ego Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Enkelreisiger

Uitstekend!

Pragtig, skoon en netjies. Is so goed verwelkom en daar was tot 'n verwelkomingsgeskenkie. Baie dankie. Als het gewerk en was skoon en netjies.

Altered Ego Guesthouse's terugvoer

Baie dankie. Altyd lekker om te hoor as 'n kliënt se verblyf aangenaam was. Hoop om jou gou weer in die toekoms te sien. Enigiets wat ons beter kan doen? Ons maak ons parkering Desember en Januarie groter.

Altered Ego Guesthouse
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Apollosingel 12, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aP3unC1E9kBc06fpVM5UHxMDrvOWNXkuCMQJjubSsO7z0cYz0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 12 Apollo Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.074432344222 26.226107217791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za