Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Lente Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Harnham, Langs Bluegumsportweg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Altyd Lente Gastehuis is in die Soutpansberg-mistbelt op ’n avokado- en eksotiese papegaaiplaas. Die gastehuis bied gerieflike blyplek wat omring is deur koningsproteas en wild naby Louis Trichardt.

Die gastehuis bied villas en suites met slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Die villas en suites het koninggrootte-, koningingrootte- en driekwartbeddens en het ook privaat badkamers met baddens, storte en toilette.

Elke kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n mikrogolf, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook elektrisiteit en kragpunte wat met sonkrag werk.

Gaste kan in die swembad afkoel, of in die tuin met inheemse proteabosse ontspan. Die rooiborssuikervoël en die blouvlekduifie is ook in die tuin te siene. Verskeie diere kan ook in die area gesien word, van nagapies, bosbokke en rooiduikers, tot ystervarke, bobbejane, apies en luiperds.

Altyd Lente Gastehuis is ongeveer 16 km van Louis Trichardt en die Louis Trichardt Buiteklub af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Altyd Lente Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Farm Harnham, Langs Bluegumsportweg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Altyd Lente Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Harnham, Langs Bluegumsportweg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe9b06f65965925506b6f1bb03eb0e20e61520cbf1b7c0d3a766daa05265a84103db888a383954e48b99ca39bc1b3a7ca00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm Harnham Off Bluegumsport Road 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -22.973722222222 29.891222222222