LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Altyd Welkom | LekkeSlaap
+32

Altyd Welkom

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David-weg 37, Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hierdie instansie is in die hartjie van die Wieg van die Mensdom en bied ideale verblyf vir enigiemand wat Gauteng wil besoek.

Dié kothuise staan op 'n kleinhoewe met skoon boorgatwater en groot oop ruimtes waar die jongspan na hartelus kan baljaar.

Houtkapper-kothuis is 'n grasdak-eenheid met 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n hoekstort, en 'n aparte toilet. Die ruim leefarea sluit 'n kombuisie in. Buite is daar 'n onderdak braai-area

Swaeltjie is 'n kleiner eenheid en het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die leefarea sluit 'n kombuisie en dagbed vir 'n ekstra gas in.

Ons glo in ouderwetse kommunikasie-middele so DStv en WiFi word nie voorsien nie. Heelwat speletjies en boeke is beskikbaar vir oud en jonk.

Gaste kan rustig langs die vuur sit, na die sonsondergang kyk, hoor hoe 'n kerkuil hoe-hoe en luister na die leeus wat brul in die verte. Voëlkykers sal mal wees oor die volop voëllewe in die omgewing.

Die volgende besienswaardighede is binne 'n 20 kilometer radius vanaf Altyd Welkom: Maropeng, die Sterkfonteingrotte, 'n Leeu- en Renosterpark, Walter Sisulu Botaniese Tuin, die Crocodile Ramble, Magalies Meander, warmlugballonvlugte, winkelsentrums en meer! Daar is ook heelwat trouplekke in die omgewing soos Greensleeves, Makiti, Monte Vista, Engedi en Usambara.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 71 resensies vir Altyd Welkom
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • David-weg 37, Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Altyd Welkom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David-weg 37, Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMjY5ZmYzLWFkYjgtNDFmOS1iODk1LTQ5ZGIzZWQ0OWFjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 37 David Road Oaktree 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.040683329147 27.738846391439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!