LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Altyd Welkom | LekkeSlaap
+32

Altyd Welkom

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Altyd Welkom
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Aldo T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo T
Gesin met klein kinders

Rustig.

Lekker rustige naweek.

Richard D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D

Lekker wegbreek van Covid!

Sien sterre.

Matt L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt L
Saam met vriende

Gerieflik, waarde vir geld en goeie diens.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, good value for money and great service.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annemarie K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Birdsong in your ears with horses in the background make for a restful stay.

Venecia K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venecia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike slaapplek met baie gasvrye mense.

Beddens van goeie kwaliteit wat heerlike nagrus verseker. Koffie, tee, suiker en melk beskikbaar saam met beskuitjies. Rustig en sonder stadslawaai.

Madeleine E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Pragtige rustige plekkie. Wilna en Andre het ons sommer dadelik baie welkom laat voel. Baie sterk aan te beveel, die blyplek het alles wat nodig is. Baie dankie vir die heerlike tydjie, sal vir seker weer daar bly!

Magdalena D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Dit was 'n aangename ervaring. Niks probleme gehad nie.

Izelle E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle E
Saam met vriende

Pragtig en gerieflik.

Pragtige, skoon, netjiese kothuise. Wilna is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Alles wat jy benodig is daar. Ideale oornagverblyf. Sal vir seker Altyd Welkom aanbeveel.

Angelique B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met vriende

Pragtig, rustig en perfek.

'n Lieflike, rustige plekkie waar mens lekker kan rus of lekker kan kuier.

Llewellyn P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn P
Saam met vriende

Stilte, rus en vrede. Eienaar Wilma baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal dit sterk aanbeveel, omrede wanneer jy rus en vrede wil he met stilte is Altyd Welkom die plek om te gaan bly.

Jacky M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for a romantic getaway. No children.

We loved the accommodation. Andre and Wilna was very friendly and the dogs are very calm. We love the quiet and it was just the place we needed to relax and recharge. We will use it again if we have to attend a wedding nearby. Thank you guys for a great weekend.

Zelda B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Wilna en Andre laat mens sommer baie welkom voel, baie dankie julle! Sal beslis aanbeveel Blyplek het alles wat nodig is, ons het lekker gekuier!

Monique S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Great place to stay and very comfortable. We look forward to spending a bit longer there next time. Owners made us feel very welcome. Only comment is the geyser is really small.

Jaco P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Fantasties. Vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam. Stel belang. Super tops. Baie dankie Andre en Wilna.

Joseph N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

6 sterren is de juiste waarde.

Prachtige verzorgde selfsorg met ongelooflijk behulpzame gastvrouw en heer. Mooie blijfplek met vele toeristische mogelijkheden. Dank u Wilna en Andre voor de 4 mooie dagen bij jullie...komen zeker weer.

Martie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good night overstay.

Good for one night's stay.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Martie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Altyd Welkom
Marisu M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Altyd Welkom's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer wanneer julle na die Wesrand moet kom.

Altyd Welkom
Chantelle P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

Will really book here again!

Wonderful people. Very, very nice. We were greeted with a warm welcome and shown the wonderful accommodation. We had to attend a wedding and when I had a problem with the bridesmaid's dress, Wilna assisted me in fixing the dress( She did not have to, but she gladly assisted me and I appreciate it very much!!) The small details, like the flower on the toiletpaper and milk for coffee the next day were lovely touches. We will book with them again when we are in that area!

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Chantelle. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Julle sal altyd welkom wees.

Altyd Welkom
Carintha H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carintha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Vriendelike, gasvrye mense. 'n Heerlike rusplekkie met 'n pragtige uitsig. Mens is definitief Altyd Wekom!

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Carintha! Julle is altyd welkom as julle bietjie wil wegkom.

Altyd Welkom
Eloise C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en naby die trou-venue.

Altyd Welkom het ons dadelik welkom laat voel. Die huisie was skoon en gerieflik en dit voldoen aan al mens se vereistes vir oornag.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Eloise! Ons waardeer die terugvoer. Dankie dat julle die plekkie so mooi netjies gelaat het. Julle is altyd welkom.

Altyd Welkom
Zenta D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n oorslaapaand.

Ons het 'n funksie daar naby bygewoon en wou net iewers oorslaap sodat ons nie huis toe hoef te ry nie. Baie skoon en netjies en die bed was baie gemaklik. Die gasvrou, Wilna was ook baie vriendelik en verwelkomend.

Altyd Welkom's terugvoer

Hi Zenta, Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie dat julle die plekkie so mooi netjies gelaat het ook.
Julle is Altyd Welkom.

Altyd Welkom
Lieza V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wilna and Andre are perfect hosts and the unit was beautifully decorated and equipped.

We were received at the gate and taken through the unit. The unit was booked as we were attending a wedding close by and we were able to move freely between Altyd Welkom and the venue with easy access. The unit is beautiful and well equipped. A definite recommend.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Lieza! Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon en netjies gelaat het. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en julle is altyd welkom.

Altyd Welkom
Cindy M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verwelkoming was baie vriendelik, die plek is baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Cindy. Dit sal lekker wees om julle weer te huisves.

Altyd Welkom
Natasha S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Was super amazing.

Daar was alles wat nodig was en dit was baie lekker.

Altyd Welkom's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te hë. Kom kuier gerus weer!

Altyd Welkom
Karla-mari F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla-mari F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike diens, baie netjies en skoon en baie rustig, ek sal definitief enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Karla-Mari, ons is so bly julle het dit geniet hier.
Kom kuier gerus weer!

Altyd Welkom
Henco F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n oornag, bekostigbare slaapplek.

Behalwe vir die min slaap a.g.v. reën en donderweerstorm op sinkdak het ons die kort verblyf geniet.

Rialda D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige "alles wat jy nodig het"-plekkie!

Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik baie tuis gevoel. Swaeltjie is 'n baie netjiese "alles wat jy nodig het"-plekkie. Die plekkie is baie sentraal geleë en ons het dit baie geniet. Ons sal vir seker weer daar bly. Baie dankie.

Johan D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreekaand.

'n Oulike plekkie vir 'n aand se wegbreek. Eienaars baie behulpsaam. Verblyf is baie oulik by Houtkapper.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Johan, ons sien julle graag weer!

Altyd Welkom
Louise H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Gesin met klein kinders

Lanklaas so welkom gevoel.

Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik, laat jou so welkom voel, sal vir seker weer teruggaan. Huisies is skoon en netjies en is ten volle toegerus met daardie ekstra versorging.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Louise! Ons is bly julle het die verblyf geniet! Julle is Altyd Welkom

Altyd Welkom
Patricia N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia N
Saam met vriende

Awesome mense.

Baie dankie vir die flukse diens en vriendelikheid.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Patricia! Kom kuier gerus weer.

Altyd Welkom
Christin F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christin F
Saam met vriende

Dis die perfekte plek om net weg te kom.

Almal daar is so vriendelik! Is mal oor hulle oulike honde wat rondloop, ek sal aanbeveel dat mense daar moet gaan, dis rustig en jy is op jou eie daar, ek sal weer soontoe gaan en net grooter plek boek vir ons en ons vriende vir 'n naweek weg!

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Christin. Julle is altyd welkom. Kom kuier gerus weer.

Altyd Welkom
Petro D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, Wilna. Die verblyf is baie skoon, netjies en gerieflik. Ons het lekker geslaap. Baie naby aan al die besienswaardighede in die omgewing. Werklik goeie waarde vir die tarief.

Altyd Welkom's terugvoer

Aww baie dankie Petro. Julle was vyfster-gaste. Dankie dat julle die plekkie so mooi netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer indien julle in die omgewing moet wees.

Altyd Welkom
Lauren B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren B
Saam met vriende

Well appointed and cosy.

We were attending a function at Greensleeves and spent the night at Altyd Welkom. We had a lovely welcome and the Houtkapper cottage was lovely. Very spacious with little personal touches.

Altyd Welkom's terugvoer

Dear Lauren, thank you very much! It was just a pleasure having you and Karen here. You are Always Welcome!

Altyd Welkom
Rita T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies met aankoms en is vriendelik ontvang. Sal graag weer in toekoms daar oornag.

Netjiese blyplek. Vriendelik ontvang. Alles was so rustig.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Rita. Dit was 'n plesier om jou familie hier te kon huisves. Julle is Altyd Welkom.

Altyd Welkom
Gerhard K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellige plekkie.

Sal weer terugkom, maar dié keer vir n langer tyd.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Gerhard. Julle is altyd Welkom om weer te kom kuier.

Altyd Welkom
Felicity S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity S
Saam met vriende

People are very friendly.

Had a wonderful time, looking forward to stay there again.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Felicity. Dit sal 'n groot plesier wees om julle weer te kan huisves. Julle is altyd welkom.

Altyd Welkom
Conrad B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Gesin met klein kinders

Fantastic and great value for money.

Brilliantly located near to Maropeng, Sterkfontein caves and Makiti. Marie was great, super friendly and accommodating. My kids had an awesome time running around with the friendly dogs. It a home away from home, we will be back!

Altyd Welkom's terugvoer

Conrad, we are so happy that you enjoyed your time here. It would be great to host you again, so we can also meet you. We just knew that Marie would look after you well. You are always welcome.

Altyd Welkom
Zander W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.

Wilna en Andre het ons met warm harte verwelkom en uit hulle pad gegaan om die verblyf so gerieflik en lekker te maak. Mooi nota op 'n bord geskryf in die huisie om ons te verwelkom. Sulke klein goedjies maak dat mens altyd sal wil teruggaan. Dis 'n hidden gem, en sal meer mense aanbeveel om daar oor te bly.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Zander, Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop jou fiets is sommer gou weer reg sodat jy weer kan kom fietsry.

Altyd Welkom
Esmeralda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne omgewing en voorkoms.

Baie vriendelike ontvang en verwelkoming. Perfekte oornag plekkie ingerig met alles wat mens nodig het. Kan 'n heerlike ontbyt voorberei en geniet saam geliefdes. Skoon, gerieflik en naby verkeie venues geleë.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Esmeralda. Ons is baie bly jy en jou familie het julle tyd hier geniet. Julle is altyd welkom!

Altyd Welkom
Esmé B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B
Gesin met klein kinders

Heeerlik!

Alles het aan ons standaard voldoen.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Esme. Ons waardeer julle terugvoer. Hoop ons sien julle weer!

Altyd Welkom
Barend V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil, en baie netjiese verblyf.

Eienaar het my baie welkom laat voel. Die verblyf was baie netjies en omgewing stil en veilig. Sal dit aanbeveel by my vriende en self sal weer daar tuisgaan in die toekoms. Baie dankie vir die geleentheid Andre en Wilna.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Ben.
Dit was 'n plesier om jou hier te he. Kom kuier gerus weer. Ons hoop jou vrou sterk al baie goed aan na die operasie. Groete vir haar ook.

Altyd Welkom
Tony D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D
Gesin met tieners

Baie netjies, veilig en vriendelik.

Baie dankie vir uitsonderlike diens.

Altyd Welkom's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Altyd Welkom
Clement M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clement M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Altyd welkom is 'n baie rustige plekkie. Perfek vir 'n naweek weg om te rus.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Clement. Kom rus weer eendag hier.

Altyd Welkom
Sue G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue G
Gesin met tieners

Lovely place and people.

Lovely place is a secure location close to Cradle of Mankind so excellent base for exploring from.

Altyd Welkom's terugvoer

Thank you Sue. It would be a pleasure having you back sometime.

Altyd Welkom
Samantha L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha L
Gesin met tieners

Wonderful stay.

We had a wonderful stay at Altyd Welkom, my son and I bonded over board games and cards, a wonderful idea to "force" quality time with these gadget obsessed teens.

Izelda K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda K
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en gasvry!

Ek sal Altyd Welkom vir enige iemand aanbeveel! Baie netjies en skoon gewees en ons het baie tuis gevoel met 'n vriendelike verwelkoming!

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Izelda. Dit was 'n plesier om julle klompie hier te hê.

Altyd Welkom
Hendrik L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Saam met vriende

Lekker en André-hulle was baie akkommoderend.

Ons het lekker gebly en geen probleme gehad nie. Sal dit vir enige iemand wat blyplek in die omgewing benodig aanbeveel.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Hendrik. Julle is altyd welkom.

Altyd Welkom
Mariette B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, peaceful, friendly.

See stars.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Mariette. Kom kuier gerus weer.

Altyd Welkom
Piet D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Hulle het my vooraf gekontak om te bevestig dat volle betaling ontvang is en dat hul uitsien om ons te ontvang. Niks uitspattig nie, maar ten volle toegerus en 'n lekker plaas-atmosfeer.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Piet! Julle kuier was kort maar dit was vir ons lekker om julle as gaste te hê. Julle is altyd weer welkom!

Altyd Welkom
Annet V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annet V
Gesin met tieners

Heerlik ontspan.

Andre en Wilna is baie vriendelik en gasvry. Hulle gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel. Baie netjies en skoon.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Annet. Julle is altyd welkom hier by ons. Sal julle graag weer hier verwelkom.

Altyd Welkom
Gerhard K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Gesin met klein kinders

Was nog nooit so nog so verwelkom nie.

Netjies plek, lekker rustig, gasheer en vrou baie vriendelik. Ons kom weer kuier. Naby Wieg van die Mensdom en Sterkfontein-grotte.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Gerhard!
Julle is baie welkom om weer te kom kuier, ons sien uit daarna!

Altyd Welkom
Emma L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Emma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing people!

The hospitality was incredible, the owners are simply amazing and were so accommodating. Will definitely be back.

Altyd Welkom's terugvoer

Thank you so much, Emma. You were five star guests. Please do visit again.

Altyd Welkom
Patricia V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut rustig.

Dit was heerlik stil en rustig net wat ons wou hê.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Patricia. Julle kan enige tyd weer kom ontspan!

Altyd Welkom
Anika S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika S

Het vreeslik lekker gebly, sal vir enige iemand aanbeveel!

Baie vriendelike mense en het vreeslik welkom gevoel, was spyt ons kon nie bietjie langer bly nie! Area is baie netjies, skoon en veilig! Sal enige tyd weer daar bly en vir enige een aanbeveel. Baie dankie. Altyd Welkom!

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Anika. Julle is altyd weer welkom!

Altyd Welkom
Keith W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W
Gesin met klein kinders

Gemaklik

Baie netjies, vriendelik en hulpvaardig. Sal baie graag wil teruggaan.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie, Keith. Dit sal 'n plesier wees om julle weer terug te verwelkom.

Altyd Welkom
Laetitia V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia V
Saam met vriende

Dit was 'n aangename oornag in huisie met pragtige dekor.

Baie vriendelik ontvang deur Andre en Wilna. Huisie was heel gerieflik ingerig. Sal net voorstel donker gordyne vir boonste vensters omdat ligte nogal skerp is.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Laetitia! Ons hoop jy, Yolandie en Petro het julle vakansie verder baie geniet met die res van die familie.

Altyd Welkom
Marcel B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie cozy en persoonlik. Meer gevoel asof ek vir ou vriende op die plaas gaan kuier het as 'n oord.

Dit was 'n baie aangename ervaring en Wilna en Andre du Plessis het dit laat voel asof ons eerder by ou vriende op die plaas gaan kuier het, eerder as 'n onpersoonlike oord.

Altyd Welkom's terugvoer

Hi Marcel!
Baie dankie! Jy moet maar meer kere op die "plaas" kom kuier! Sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Andre & Wilna

Altyd Welkom
Lawrence N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I wish I could've spent more time at the B&B.

We had enjoyed our stay at the B&B, wish we had stayed longer.

Altyd Welkom's terugvoer

Thank you Lawrence and Brenda! Please do visit again if you are in the area.

Altyd Welkom
Anita R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita R
Gesin met tieners

Dit is 'n rustige omgewing en baie sentraal geleë. Die eenheid is netjies en André en Wilna is altyd vriendelik en behulpsaam.

As mens wil ontspan of kuier weg van die stad se gewoel, sonder TV en geraas, is dit net die plek vir jou. Die eenheid is gerieflik ingerig, netjies, skoon en naby groot sentrums.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie, Anita! Dit was lekker om julle weer hier te hê! Kom kuier gerus weer!

Altyd Welkom
Aletta B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, value for money.

Clean, quiet and cute! Will definitely recommend it to anyone. Bed very comfortable!

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie julle! Dit was great om julle hier te hê! - Julle is altyd weer welkom!

Altyd Welkom
Grant T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T
Saam met vriende

Very nice.

Very nice venue. Simple and comfortable. Excellent value for money. Lovely views.

Altyd Welkom's terugvoer

Thanks Grant! Please do visit again!

Altyd Welkom
Joey R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Gesin met klein kinders

Dit was voorwaar 'n rustige en heerlike oornagplek.

Baie dankie Andre en Wilna vir jul gasvryheid, ons nota op die bord ens. Die plek is baie oulik en baie netjies. Sal beslis weer gaan.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie Joey! Julle is altyd welkom! Ons sien uit na 'n volgende kuier.

Altyd Welkom
Lize B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize B
Gesin met klein kinders

Lekker!

Ek beveel Altyd Welkom aan! Andre en Wilna was baie vriendelik en behulpsaam! Kindervriendelik! Oulike dekor! Kinders was mal oor die "bo" kamer! Gaan eet ontbyt by Makiti! Skip Maropeng, maar gaan oorweeg Sterkfontein-grotte.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie aan julle! Julle is Altyd Welkom om weer te kom kuier!

Altyd Welkom
Jackie N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very welcoming and friendly people.

And the cottage was lovely.

Altyd Welkom's terugvoer

Thank you! It was wonderful having you here! Looking forward to a next visit!

Altyd Welkom
David V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Besigheidsreis

Puik van begin tot einde en die gasheer en -vrou was heeltyd reg om seker te maak hulle gaste is gemaklik en tevrede.

Ek en my seun het oorspronklik vir net een nag bespreek en ons sake het baie langer geneem om af te handel. Ons het uiteindelik vir vier nagte oorgebly en goeie vriende gegroet toe ons vertrek.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie! Julle sal altyd hier welkom wees!

Altyd Welkom
Thea J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens in 'n netjiese en goed toegeruste blyplek.

Gerieflike blyplek waar die gaste se versoeke hoë prioriteit geniet.

Altyd Welkom's terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle hier te hê! As gaste rate ons julle 10 uit 10!

Altyd Welkom
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David-weg 37, Oaktree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMjY5ZmYzLWFkYjgtNDFmOS1iODk1LTQ5ZGIzZWQ0OWFjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 37 David Road Oaktree 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.040683329147 27.738846391439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!