- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Mirage Rylaan, , Roodepoort, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 055 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Alvesta Gastehuis is in 2002 gestig. Hierdie tradisionele en elegante huis met sy pragtige uitsigte het 'n tuiste van die huis vir baie van ons kliënte geword. Ons 7 pragtig versierde kamers is silwerskoon. Sommige van die kamers kan 'n gesin akkommodeer. Al die kamers is en suite, het hul eie yskassie, tee- en koffiegeriewe, DStv asook lessenaar. Daar is enkel-, dubbel- en koninggrootte-beddens om aan jou behoeftes te voorsien. Ons het 2 eenhede met kombuisgeriewe vir selfsorg. Daar is 3 braai's wat jy gerus kan gebruik, of, as jy wil, kan jy by die swembad ontspan. Die gastehuis is in 'n veilige gebied (hek beheer) met veilige parkering.
Ontbyt is 'n heerlike geleentheid en word in die galery-kamer bedien waar jy ons klassieke musiek kan geniet sowel as skilderye van gevestigde kunstenaars kan bewonder. Vir aandete kan jy 'n tuisgekookte maaltyd op versoek geniet.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 27 Mirage Rylaan, , Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Alvesta het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kloofendal Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Mirage Rylaan, , Roodepoort, 1724, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom