Kloofendal Akkommodasie by Alvesta | LekkeSlaap
+9

Alvesta

Gastehuis
Standaard En suite
Vanaf R1 055
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. 'n Ekstra bed of bababed kan in hierdie kamer geplaas word. Al ons dubbelkamers het hulle eie en suite-badkamers, DStv, yskaste en koffiestasies.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Voorwaardes/Notas: Weens die groot hoeveelheid ontduiking en diefstal in die gasvryheidsbedryf, vereis ons 'n afskrif van jou ID / Paspoort en kredietkaart. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 12 betaal R150. Kinders tussen 13 en 18 betaal R200.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenhede
Vanaf R1 055
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenhede is toegerus met al die nodige kooktoerusting.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Voorwaardes/Notas: Weens die groot hoeveelheid ontduiking en diefstal in die gasvryheidsbedryf, vereis ons 'n afskrif van jou ID / Paspoort en kredietkaart. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 12 betaal R150. Kinders tussen 13 en 18 betaal R200.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardkamer langsaan badkamer
Vanaf R1 055
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike kamer met koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Perkallinne, DStv, lugversorging en koffie- en teegeriewe word voorsien. Die badkamer is nie en suite nie, maar oorkant die gang. Di het 'n bad en toilet met 'n aparte stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Voorwaardes/Notas: Weens die groot hoeveelheid ontduiking en diefstal in die gasvryheidsbedryf, vereis ons 'n afskrif van jou ID / Paspoort en kredietkaart. Kinderbeleid: Kinders tussen 0 en 12 betaal R150. Kinders tussen 13 en 18 betaal R200.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 055
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27 Mirage Rylaan, , Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzNmExN2M0LWNjYmQtNDU2MS04YTNiLTUyYzkxOGI2OTFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 055  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 27 Mirage drive Helderkruin 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.124364338409 27.879612743855
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za