Zimbali Akkommodasie by AM 171 Marula | LekkeSlaap
+50
+50

AM 171 Marula

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort and Estate, Marula-rylaan 171, Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

AM 171 Marula is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis wat in die Zimbali Coastal Resort and Estate geleë is. Dié vakansiehuis is perfek vir 'n groep van 8 wat op soek is na 'n gemaklike wegbreekplek uit die stadsgewoel.

AM 171 Marula is smaakvol ingerig en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is met al die nodige toebehore. Die eetkamertafel het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike rusbanke waar jy lekker kan ontspan.

Die leefarea bied toegang tot die onthaalarea met 'n swembad en 'n Jacuzzi. Gratis WiFi word voorsien en daar is ook braaigeriewe op die perseel.

Gaste kan gerus 'n draai maak by die verskeie restaurante, die muurbalbaan, tennisbaan, gholfbaan, gimnasium en die privaat strand by die oord.

Slaapplek

’n Bespreking by AM 171 Marula sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir AM 171 Marula
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Zimbali Coastal Resort and Estate, Marula-rylaan 171, Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink AM 171 Marula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort and Estate, Marula-rylaan 171, Zimbali, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MzMzMWU4LTBhNWEtNDRjZS05NzA1LTE5MzAwY2MzOWQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Zimbali Coastal Resort and Estate 171 Marula Drive 4439 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.544981 31.196721
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za