Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ama Casa Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ama Casa Self-Catering Cottages is op 'n privaat landgoed in Drakensberge se Champagne Valley geleë. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stadsgedruis.

Verblyf word gebied in 3 kothuise vir 2 tot 6 gaste. Die chalet vir 6 het 3 en suite-slaapkamers, 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die chalet vir 2 is 'n oopplan-solder en beskik ook oor 'n leefarea en 'n kombuis.

Ander geriewe in die eenhede sluit ondervloerverhitting, 'n kaggel, TV met DVD-speler en sekere DStv-kanale, 'n privaat patio met houtskool-braaigeriewe en 'n Jacuzzi in.

Gaste is ook welkom om die voetslaanroetes in die omgewing te verken of om na die voëls te kyk. Die area spog met avontuurtoere en sentrums, 'n reptielsentrum, gholfbane, bergfietsroetes, lugballonritte en nog baie meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Ama Casa Self-Catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 7

Ligging

  • Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ama Casa Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTFiMzMxLTFjZWUtNDUxZS1iMWU1LWY5ZDQ4MWJhMWEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 19/20/21 Inkungu Estate Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.023333333333 29.461944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem