LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ama-inkwazi | LekkeSlaap
+15

Ama-inkwazi

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glendowersingel 29 , Kwambonambi, 3915, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ama-inkwazi is 'n houthut in Kwambonambi naby Richardsbaai. Dié omgewing se lugdruk is hoog en daar is verskeie inheemse woude, moerasse, strandmere, heuwels en 'n blougroen see.

Dié eenheid het slaapplek vir 5 en 'n privaat ingang.

Kamer A het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer B het 'n koninginggrootte-bed en aparte badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, oond, gasstoof, mikrogolf, yskas en ketel. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n dek met 'n uitsig oor die ekoswembad. Daar is ook 'n braai-area.

Trekpleisters in die omgewing sluit Enseleni Natuurreservaat, Reptile City, Futulu Park, Nhlabane Natuurreservaat en Richardsbaai se strande en hawe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glendowersingel 29 , Kwambonambi, 3915, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glendowersingel 29 , Kwambonambi, 3915, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqarJt2dlQ7OJ3qB0XAdWRyu7rlpZFnvV1iSYMXMTrvVIRFR7FD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 29 Glendower Crescent Kwambonambi 3915 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.595287274457 32.079099437336
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!