LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amadwala Lodge | LekkeSlaap
+39

Amadwala Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 43 resensies vir Amadwala Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
E V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
E V
Saam met vriende

It was enjoyable.

Please consider placing a coffee station in the tent, as the restaurant only opens at 8:00.

Margie L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens met uiters bekwame, hulpvaardige en vriendelike personeel.

Pragtige, rustige atmosfeer. Uitstekende diens en voortreflike etes.

Christiaan D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan D
Saam met vriende

Baie kort, maar baie lekker en gerieflik.

Het net een aand oorgeslaap.

Chandre N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chandre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

The lodge is beautiful and well kept, the service is fantastic; however the shower was too low; the bathroom is not private at all; there are gaps around the chalet letting cold air in; we could smell the septic tank; there was a club nearby playing loud music until abut 4 in the morning.

Jennifer V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy unieke blyplek soek is die safari-tente jou volgende keuse!

Ons sal Amadwala Lodge vir enige iemand aanbeveel. Hulle diens is uitstekend en die staf is baie vriendelik en eerlik! Die kos is lekker en die oornag fasiliteite is iets om oor huistoe te skryf.

Emmanuel N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to be.

Environment is friendly.

Alida M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Die Safari Tented Glamping kort waaiers/air con. Was baie warm deur die dag. Kussings kort opknapwerk. Wit handdoeke was geskeur en verweer. Die tente kan nie sluit nie. Dit kort 'n Minibar/yskassie om iets koud te hou soos water byvoorbeeld en koffiestasie. Geen glase in kamer nie. Baie ongerieflik. Ontbytarea se stoele is baie lendelam. Ons en ander gaste was eintlik bang dit gaan onder ons meegee. Ontbyt was redelik, net bietjie min.

Belinda S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Had a very pleasant stay.

Staff were amazing. David and Basil stood out the most.

Adele V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig maar nie rustig nie.

Die lodge the ligging is nie goed nie. Die chalets is langs 'n hoofpad, so die heel dag en nag hoor jy hoe karre op en af jaag op die pad. Mens kan nie regtig rus nie want daar is konstant karre wag verbyjaag. Verder is die plek netjies en almal is baie vriendelik en hulpvaardig.

Nelmari C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreekplek.

Maak seker jy werk met Basil. Hy was 'n uitstekende gasheer. Hy het ons met ons eetvoorkeure en reisreëlings tegemoetgekom. Hy het regtig magic maak gebeur!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice break-away spot.

Be sure to deal with Basil. He was a star host. He accommodated our dietary requirements and travel arrangements. He really made magic happen!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rumbidzai N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rumbidzai N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend anyone who wants time out with a husband to go there, we enjoyed our stay.

It was his birthday and we received a warm welcome from everyone. We would love to go again.

Carla B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjies.

Kort net klein yskas en ketel met 2 koppies in kamer. Spieëls in kas.

Marlon P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was an absolute gem of an experience.

It was an awesome experience. .

Melani L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer was vreeslik rustig en romanties.

Die lodge is vreeslik goed geleë en nie ver van die stad af nie. Alhoewel mens nog in die stad is kom mens dit nie eers agter nie.

Suzette D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het ons tydjie by Amadwala geniet. Dit was net 'n jammerte dat die swembad by die restaurant is waar almal sit en eet. Ons het glad nie daar geswem nie. Hulle kan gerus 'n swembad bou wat meer eenkant is.

Sune W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sune W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Personeel was vriendelik. Plek netjies en skoon. Het in tentverblyf gebly, die opset is goed maar 'n slot by die tent kan die veiligheid verbeter. Tente is te naby mekaar kon alles hoor wat 2 tente langsaan gesels. Op webtuiste staan dat koffie-/teegeriewe op versoek gegee word, ons versoek was geweier.

Eva M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eva M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and created good memories.

The service is good. We created good memories there. If you're planning on going there ... just go already!

Chandre D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant staff. Very welcoming. Place relaxing.

I enjoyed it a lot. Was very relaxing and intimate.

Chris C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en romanties.

Was baie lekker en romanties, diens baie goed, rustig atmosfeer, was saam my vrou daar, gaan volgende jaar verseker terug vir huweliksherdenking.

June V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus!

Amadwala lodge se bestuur is vriendelik en die tent was baie netjies. Die ontbyt die volgende oggend was baie lekker. Dit was perfek vir een aand se wegbreek.

Janri D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Vriendelike diens ontvang. Lekker ontbyt en 'n aangename eerste ervaring met tentverblyf. Sal beslis weer besoek as ons in die omgewing is.

Franco D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Regtig 'n great plek met almal baie vriendelik, wil beslis weer teruggaan.

Adriaan H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dit was uiters teleurstellend. Ek sal nie weer daar oorslaap nie. Ek gee geen sterre in die blokkies geplaas nie vir 'n goeie rede maar moes dit verander omdat ek nie uit die bladsy kan kom sonder 'n ster nie. Een ster impliseer dan geen ster nie.

Belinda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis basies genoeg om te slaap.

Die tentfasiliteit is letterlik 'n bed, en badkamer. Daar is nie eers fasiliteite om koffie te maak nie. Die goedkoop matjies in die badkamer is nie eers onderhou nie. Die een oggend was daar ook nie warm water nie.

Tommie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an excellent and relaxing stay.

Beautiful place with excellent food and friendly staff. Thanks to Leandri and her team. Leandri was communicating with us since I booked until we left. Leandri is a star! You will definitely see us soon.

Swanie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Swanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly dankie.

Dit is n pragtige plek - tog is die "lack of maintenance" duidelik sigbaar. Die pragtige "water features" en damme staan doodstil, is nou bebos en toegegroei. As die water vloei/loop sal dit weer die "atmosphere" herstel. Houtrelings is vervang met "danger tape" of plek-plek in swak toestand. Alles dui op swak onderhoud - ja, mens verstann die "economy" druk ens. Die chalet waar ons gebly het was perfek, skoon ens (die wasbak water loop nie uit nie). Die diens ontvang van die dame (Leandri), vanaf ons aankoms tot ons vertrek het was puik / uitstekend - baie dankie. Hierdie net my eerlike mening - sal wel weer kom kuier. PS. Kos was baie lekker - kort net beter steak messe.

Wilna D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker wegbreek van die stad, diens uitstekend en vriendelik, lieflike bome en rotse.

Hoogs aan te beveel.

Abednigo Y - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abednigo Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice place and the people who were helping us were so friendly.

I really enjoyed my stay there.

Velly S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is awesome. My girlfriend and I took more than 200 pictures of us since Friday until Sunday. We enjoyed every second we spend it there. Loved it a lot.

If I get a chance I would go back this weekend but we are surely going back after summer maybe this time we will stay for longer. We love the the place and the surrounding atmosphere and the facilities in it.

Shintez S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shintez S
Gesin met klein kinders

They have to sort out the day visitors and loud music thing out. We hardly got any sleep while being there. But other wise its a very nice place,staff are amazing.

See stars.

Melissa T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig in die dag.

Ek sal nie die plek aanbeveel vir ouer mense nie. Die plek is baie verwaarloos en die jongmense hou heel nag partytjie, het ons heelnag uit die slaap gehou. Die foto's het mens verward, want dit lyk nie presies so nie.

Maryke D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ala was net uitstekend. Kon nie vir beter gevra het nie.

Nicole S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was amazing to have the private pool area and staff are really friendly and helpful. Would really go there again. Well done guys.

The staff were really friendly and food was amazing. Calamari could have been a bigger portion. Only had 5 calamari pieces with a load of chips, but otherwise it was an amazing experience. Truly enjoyed it.

Irma D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irma D

Teleurgesteld in administrasie en kliënte verhoudings.

Nadat ek weke terug ten volle betaal het en 2 keer telefonies bevestig het, weier hul dat ek inboek alvorens ek bewys van betaling lewer, spoor betalings op, admin glad nie op standaard en persoon by ontvangs ongeskik.

Vanessa P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die tarief is dit nie die moeite werd nie.

Die lodge is glad nie goed in stand gehou nie. Die webtuiste se foto's is baie misleidend. Mens neem in ag dat dit winter is en dat dit nie heeltemal soos op die foto's buite gaan lyk nie, maar ons was baie teleurgesteld. Geheel en al nie wat mens verwag wat betref die kamers asook die omgewing nie. Met aankoms was ons nie baie goed en professioneel ontvang nie. Die pad-aanwysings na ontvangs toe is baie swak, ons moes rondry en soek vir die gebou. Die kamers is ook nie heeltemal wat 'n mens verwag nie, kort baie aandag. Met ontbyt was ons goed ontvang en verwelkom, maar die tafeldoeke en stoele is ontsettend vuil gewees, ons het met baie ongemak geëet. Skoonheid en netheid was vir ons 'n groot teleurstelling, moet drasties verbeter. Glad nie waarde vir geld wat ons aanbetref nie.

Amadwala Lodge's terugvoer

Dear Vanessa,
Greetings from Amadwala Lodge
Thank you for taking the time to give us your feedback following your visit to Amadwala Lodge. It is our utmost aim to provide our guests with a superior product and personal service beyond expectations. I am very sorry to read that you were unhappy.
Feedback is such a valuable source of information, regardless of whether it is good or bad, and enables us to continually strive to improve our standards. Amadwala does have a unique African concept and may not suitable for everyone. Warm regards, Amadwala

Amadwala Lodge
Hanlie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik en stil.

Ons chalet het alles gehad wat ons nodig gehad het en dit was baie gerieflik. Ek dink net die kos is nie baie lekker nie en dalk te duur.

Althea J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Althea J
Saam met vriende

Rustige en mooi omgewing met alle nodige fasiliteite.

Goed geleë vir die doel om bruilof by te woon te Tres Jolie. Die chalets is groot en netjies. Die beddens is van goeie gehalte. Vriendelike en veilige omgewing.

Maroesjke N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maroesjke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tenthuise haaglik. Chalets beter.

Baie meer verwag. Die tenthuise is haglik en glad nie die geld werd wat betaal moet word nie. Die lodge kort baie aandag en maintenance moet opskerp. Die tweede aand het ons in die chalet gaan bly wat baie beter was teen net R300 meer as die tenthuis. Die stort kort aandag in die chalet. Die restaurant area en die diens kan opskerp. Die chef was baie goed en het vir ons 'n platter aanmekaar geslaan wat nie op die menu was nie en ons ook gehelp met 'n pap wiel. Ons sal verseker weer nie hier wegbreek nie. Die fotos op die webtuiste is baie misleidend.

Amadwala Lodge's terugvoer

Dear Maroesjke,

Greetings from Amadwala Lodge. Where nature meets urban life. Thank you for taking the time to share your experience of Amadwala. We are sorry to read that your stay was not entirely to your satisfaction and that you were unhappy. We appreciate your comments as they help us to improve the guest experience. Please note that our Safari Tents are currently undergoing a complete refurbishment. Amadwala does have a unique African, out of ordinary, concept. We do hope that you will return on a future visit to Amadwala.

Warm regards,

Amadwala

Amadwala Lodge
Nomvula M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomvula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is beautiful and clean. Management lacks customer service, they are not so welcoming.

They need to put glasses for water to all their rooms, self-catering rooms or not. Basic soap for bathrooms. It felt like the establishment does not offer water as the basic as there were no glasses or cups in the rooms.

Amadwala Lodge's terugvoer

We regret that the guest was unhappy. However, we do not offer self-catering accommodation as described on all sites where we are selling Amadwala. Furthermore, the safari tent does not have water bottles and glasses, they are only available in the chalet.

Kind regards,

Amadwala Lodge

Amadwala Lodge
Hanlie T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hanlie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker nie waarde vir geld.

Baie luukser plekke vir selfde geld.

Nolene A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, lekker atmosfeer, hul kan net bietjie aandag skenk aan onderhoud van eenhede en beter kommunikasie.

Ons het lekker gebly. Plek mooi skoon. Kort afronding, drade lê oop bo in grasdak op balke en lyk nie netjies. Kort onderhoud, handdoekreling in badkamer gebreek. Badkamer toilet stink ook a.g.v septiese tenk. Hul kan dalk 'n outomatiese lekkerruik-toestelletjie in badkamer sit. Televisie was gebreek volgens bestuur a.g.v kragonderbrekings.

Lizandie G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizandie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n stukkie prag so naby aan die huis.

Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kos is baie smaaklik. Die geselligheid om die vuur in die boma met 'n glasie wyn is beslis iets om na uit te sien.

Anton D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erg warm gekry in 'n tent wat die hele dag in die son staan sonder 'n waaier.

Bring volgende keer 'n waaier, 'n ketel, baie muskietgoed en 'n coolbox.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierre-weg 203, Roodepoort, Johannesburg, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMTYyMGE4LTlhODktNDZmOS05ZDQ4LTVkYTgzODc3MjEzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 4 203 Pierre Road Roodepoort 2170 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.071720337119 27.893950145547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!