Amakaya

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amakaya is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 9 in Kleinmond.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. 'n Ekstra enkelbed is ook beskikbaar. Die kamer deel 2 en suite-badkamers en 'n derde badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel. Die waskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met DStv en WiFi. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n beskutte stoep met 'n gasbraai en 'n eetarea. Let asseblief dat rook in die huis verbode is. Die eiendom is omhein en klein troeteldiere word op versoek toegelaat.

Amakaya is net 1 km van die strand af en Kleinmond bied 'n verskeidenheid voetslaan- en staproetes, vierwielmotorfietsry, die Bee and Kie-heuningfabriek en die Hangklipvuurtoring.

Slaapplek

'n Bespreking by Amakaya sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amakaya gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 250 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false