Vrystaat Akkommodasie by Amakulu Safari Game Lodge | LekkeSlaap
+17

Amakulu Safari Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amakulu Safari Lodge bied die perfekte wegbreekplek, slegs 15 minute van Kimberley af langs Boshofweg (R64). Die plaas word meestal vir jag gebruik, maar is ook beskikbaar vir plaaslike toeriste, toergroepe en reisigers teen bekostigbare/mededingende pryse.

Dié verblyf beskik oor 4 chalets en 2 gestruktureerde tente. Al die kamers het lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis en haardroër.

Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike swembad, ontspanningsarea, 'n kroeg en 'n buite-area waar gaste saans kan kuier en kuier.

Doendinge in die lodge sluit wildritte, groepaktiwiteite, konferensiegeriewe en 'n skietbaan van 300 meter in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Deens

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7930494e588dfb4aad1f0e72a3c33352ebdaaf5db3bf64bd6ec94552d6efd3c15db73f2b648249054ec5a60c65b67bf0b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) R64 Kimberley 8301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.734742200115 24.94847762498
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za