Cradock Akkommodasie by Amali Guest House | LekkeSlaap
+34

Amali Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 32, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amali Guest House is in die Karoo in die klein dorpie Cradock geleë. Dit bied gerieflike, luukse verblyf naby die winkel, restaurante en historiese geboue in die dorp.

Die gastehuis het luukse kamers met en suite-badkamers. Die kamers het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook gratis WiFi, lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis spog met ’n swembad en veilige parkeerplek agter ’n hek. Amali Guest House is ’n bekoorlike, ou plaashuis wat in ’n gesofistikeerde, smaakvolle gastehuis omskep is.

Veilige onderdakparkeerplek word oorkant die straat voorsien, saam met ’n sekuriteitswag wat gedurende die nag patrolleer.

Ons bied ’n kontinentale buffet-ontbyt gedurende die week met ontbytgraan, jogurt, brood, sap, koffie en vrugte, asook ’n volledige Engelse ontbyt. Ons "stack"-ontbyt is ’n moet!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Albertstraat 32, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 32, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh1hi9FAVDo2RQZdw5xIR0FoXKSbtTnlexNXWVTepxKhYZ445eg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 32 Albert Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.1647425 25.6186131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za