Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanche on the Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Armourita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Amanche on the Beach
Netheid
3.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Michelle C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle C
Saam met vriende

Die woonstel is vuil en verwaarloos. Sal hom nie aanbeveel vir enigiemand nie.

Pricilla was baie oulik met inboek. Die woonstel self is baie vuil en verwaarloos. Baie teleurgesteld en sal die eenheid nie aanbeveel vir enigiemand nie. Die stort lek so erg dat water die hele badkamer deurloop, en tot in die gang af. Die eetgerei was vuil. Die kombuiskraan se warm water werk glad nie. Die matte, stoele, banke is vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel T
Gesin met tieners

Great!

Ek het al baie plekke gehuur vir vakansies, maar die een was al sover die beste! Als was beskikbaar, netjies en naby aan mekaar. Waarde vir geld, woonstel is groot. Ek sal beslis weer daarheen gaan en huur. Puik diens van Pricilla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Lekker op die strand en naby verskeie restaurante en winkels.

'n Swembad op die perseel sou fantasties gewees het. Dalk iets om aan te dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 115, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Yx4cHj1SfAt0MHc3uKcn5Jr632tDmlIaQgYFzju2l7K1tGDGZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 115 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.045263359395 30.892985233094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem