LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amandari Lodge | LekkeSlaap
+30

Amandari Lodge

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvystraat 257, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Amandari Lodge bied verblyf in ’n selfsorgboslodge op die Hoedspruit Wildlife Estate wat net 40 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek is. Hoedspruit Wildlife Estate is die tuiste van verskeie wildspesies en is die perfekte plek om heen te ontsnap as jy die natuur wil ervaar. Die wild beweeg vrylik tussen die lodges rond, so jy kan wag dat die wild tot by jou voordeur stap óf hulle in hul natuurlike habitat besigtig deur op 'n wildrit te gaan op een van die landgoed se wildritroetes. 'n Sekuriteitshek met 24 uur-toegang monitor die heeltyd of jy veilig is.

Dié lodge bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die kamers het ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en ’n wasbak. Die ander kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die kombuis is met ’n gasstoof en -oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en ’n yskas toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel vir 8 en die sitarea het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Buite is ’n vuurput, ketelbraai en ’n swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Amandari Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Amandari Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rotsvystraat 257, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Amandari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvystraat 257, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYzA4MjE2LTZkOTEtNDlhMi1iMzIyLWNjMDBiNjI1ZGU5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 257 Rotsvy Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -24.34113 30.985167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!