LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amani Safari Camp | LekkeSlaap
+24

Amani Safari Camp

Wildsplaas
Superkoning / 2-Enkelbed
Vanaf R6 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Amani bied verblyf in 4 en suite-slaapkamers. Die beddens kan as 'n groot koninggrootte-bed oof 2 driekwartbeddens opgemaak word. Die ruim badkamer het 'n luukse stort. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en merkwaardige uitsigte oor die Natuurreservaat.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Rook verbode. Geen troeteldiere. Geen wildrit mag sonder 'n gids onderneem word nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland Farm, , Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3M2NkZDZjLThjMmUtNDg5YS04ZGI5LTQ3ZDU0YWQ0M2M3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 400  per nag (vir 2 persone) Northumberland Farm Klaserie Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.256405 31.216846
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!