Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 30, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe.

Verblyf by Amanzi word aangebied in 9 slaapkamers wat elk uniek en smaakvol versier is. Die kamers beskik elk oor of 1 of 2 of 3 driekwartbeddens asook 'n en suite-stort en/of -bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, basiese kombuistoerusting en komplimentêre warm sjokolade en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien en ekstra maaltye kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ook 'n lapa met braaigeriewe en 'n kroeg asook 'n onthaalarea wat gaste welkom is om te gebruik.

Gratis pendeldienste tussen die bushalte of lughawe en die gastehuis kan gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke. Amanzi is 'n kort entjie se ry van winkels, restaurante, gholfbane en baie ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Amanzi Guest House
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • 7de Laan 30, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amanzi Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 30, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MDVmOWI5LTBjNGEtNDZiNC1iZTExLTJjMGIyMDFmODU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 30 7th Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.94265 25.557102777778