Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzimtoti Beach Rest Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Ridge Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amanzimtoti Beach Rest Guest House is 'n luukse, moderne gastehuis, gerieflik geleë en slegs 250 m se stap vanaf Amanzimtoti-strand, in die prentjiemooie KwaZulu-Natal. Indien jy met vakansie is, kom geniet gerus ons gasvryheid in hierdie tropiese atmosfeer. Vir die sakepersoon het ons gekombineerd meer as 50 jaar se korporatiewe ondervinding om aan al jou vereistes te voldoen.

Ons is ook binne loopafstand vanaf alle besienswaardighede en dienste wat jy mag benodig. Ons spog met nege smaakvol gemeubileerde en suite-gastekamers, elk toegerus met DStv (Hotelpakket), lugversorging, kroegie, tee/koffieskinkbord, elektroniese kluis en WiFi-internet.

Sekuriteit is vir almal belangrik en jy kan ontspan met die wete dat CCTV-kameras die perseel en parkering 24 uur beveilig. Buitebraaigeriewe in die rustige tuin, met fonteine en watervalletjies lok menigte wilde voëls, skoenlappers, apies en meerkatte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Amanzimtoti Beach Rest Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 12

Ligging

  • 12 Ridge Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amanzimtoti Beach Rest Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Ridge Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90393a5f16883d22490c408a766fb4a545664bb77a282239e61e6e2672ba4aabf73164c33a0d0a3b6bdb87a67ca6baf7a967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 12 Ridge Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.053531133386 30.884633660316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem