Amanzimtoti Family Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amanzimtoti Family Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks langs die strand in Amanzimtoti geleë. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is net 'n entjie se stap van die duine af.

Die eenheid is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Daar is ook 'n boks met speelgoed vir die kinders. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamerstel vir 6 en die sitkamer lei na 'n stoep. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braaiplek en daar is kelderparkeerplek vir 2 voertuie, of 1 voertuig met 'n sleepwa.

Amanzimtoti se openbare strand, Splash Waterworld Waterpark en restaurante is als minder as 800 m van die kompleks af en ons is net 2,5 km vanaf die Galleria Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by Amanzimtoti Family Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Switsers

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amanzimtoti Family Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false