LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amanzimtoti Vakansie Huis | LekkeSlaap
+8

Amanzimtoti Vakansie Huis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-rylaan 71, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Amanzimtoti Vakansie Huis is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis wat geskik is vir 'n groep of gesin van 6.

Die huis is gerieflik gemeubileer. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 2 mense. Daar is twee badkamers waarvan 1 en suite is, en elkeen is ingerig met 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Maaltye kan by die ontbyttoonbank of eetkamertafel genuttig word.

Gaste kan lekker ontspan in die sitkamer voor die TV met DStv, of sommer by die binnebraai-area. Ons het ook 'n pooltafel en die huis spog met 'n swembad en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Amanzimtoti Vakansie Huis is net 3 km van die Galleria-sentrum af en verskeie gewilde strande is net 'n kort motorrit ver. Die huis is naby die Amanzimtoti Voël-bewarea, Splash Water World en die iLanda Wildreservaat.

Let wel: Slegs navrae van 'n minimum-tydperk van 10 dae vanaf 16 tot 26 Desember en 26 Desember tot 5 Januarie of vir die volle tydperk sal oorweeg word!

Slaapplek

’n Bespreking by Amanzimtoti Vakansie Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Amanzimtoti Vakansie Huis
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Dan Pienaar-rylaan 71, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amanzimtoti Vakansie Huis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-rylaan 71, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzRhYzkzLTQyMmQtNDg4OC05YzIzLWY5OGQ4OGM4NTNkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 71 Dan Pienaar Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.036886133241 30.888378024101
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!