Die Crags Akkommodasie by Amara Farm | LekkeSlaap
+33

Amara Farm

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 24 van Redford 232, The Crags, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amara Farm is 'n klein organiese plaas in The Crags, 'n rustige plattelandse dorpie sowat 24 km vanaf Plettenbergbaai en 18 km van Nature's Valley af. Amara Farm bied gemaklike selfsorgverblyf in 3 houtkothuise wat oor 'n varswaterdam en 'n wilde swembad, wat met vars bergwater gevul word, uitkyk.

Elke kothuis het 'n onderdakstoep en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en dit beskik oor 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi in meeste van die kamers. Elke kothuis het ook 'n elektriese stoof met 4 plate, 'n oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, potte, eetgerei en breekware. Elke chalet het sy eie draagbare houtskoolbraai. Die plaas bied 'n gemeenskaplike lapa met 'n groot binnebraai en 'n pool-tafel. Die swembad het 'n geleidelike helling, en daar is 'n plonspoel vir die kinders.

Gaste kan help om vars eiers te gaan haal, indien beskikbaar, of om die dwergbokke te voer en te roskam. Kom en geniet die voëls, voetslaan- en bergfietsryroetes. Gaste kan Monkeyland en Birds of Eden, Lawnwood-slangreservaat, Tenikwa Wildlife-bewusmakingsentrum en die Olifantreservaat besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Amara Farm
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erfdeel 24 van Redford 232, The Crags, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amara Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 24 van Redford 232, The Crags, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661C6XGHyLuXO2N8CCP0xhkDa50BGRjCgcDwIoOXeUcyNNGlT1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Portion 24 of Redford 232 The Crags 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -33.939591 23.445666
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za