Ama-Ri

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ama-Ri is 'n lieflike, goed gemeubileerde selfsorgwoonstel in Langebaan en is geskik vir 2 mense.

Die woonstel is op die eerste vloer, het 'n privaat ingang en 'n tuin met 'n Weber-braai. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas, asook koffie- en teemaakgeriewe en daar is 'n etenstafel. Die leefarea het 'n TV met Hotelpakket-DStv en het 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer. Rook is in die woonstel verbode.

Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis en die huis word af en toe deur die eienaars gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Ama-Ri sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ama-Ri gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false