LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amari | LekkeSlaap
+20

Amari

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Meerderwyk plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amari bied selfsorgeenhede op 'n rustige plaas, ongeveer 30 km van Colesberg af. Die plaas is ook ideaal geleë 30 km vanaf Gariepdam.

Verblyf by Amari beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 4 tot 9 gaste. Hierdie eenhede beskik oor aparte slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het ook braaigeriewe.

Gaste is welkom om op die plaas rond te loop. Die kothuise is die ideale basis om die besienswaardighede in Colesberg en Gariepdam te verken, wat ook 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Amari
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Erfdeel 5 van Meerderwyk plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Amari het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Noord-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Meerderwyk plaas, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3aaa94c48f2c7f89a10e5abc9d91bfda23c184faf6e8d456ecad8bca7bb1a1066e19a9d7de5bf872a7dfc4cd4eea4b06cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Portion 5 of the Meerderwyk Farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 09:00 -30.686775574871 25.351159571591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!