LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amathunzi Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+57

Amathunzi Private Nature Reserve

5 resensies
Wildsplaas
Die Kothuis
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bestaan uit 'n oopplan-sitarea, -kombuis en -eetkamer, 'n aparte en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders, en 'n stoep met 'n braai. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel en ander noodsaaklike toebehore.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Laat weet ons asseblief as jy beplan om na 19:00 op te daag op die inklokdatum. Let asb. daarop dat enige besprekings wat vir naweke gemaak word, 'n minimum van 10 mense per eenheid vereis. Gedurende die week kan die lodge-chalets afsonderlik bespreek word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Lodge met 5 chalets
Vanaf R6 600
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge bestaan uit 5 losstaande chalets met toegang tot die aparte leefarea, lapa en swembad. Gaste wat in hierdie grasdak-chalets tuisgaan, maak gebruik van die hoof-lodge se sitarea. Elke chalet het sy eie badkamer, kaggel en veranda. Die ruim leefarea het 'n uitsig oor die seisoenale meer en is ingerig vir 'n vriendegroepe wat lekker wil kuier. Die hoofsitkamer het 'n kaggel en 'n eetarea wat lei na die groot houtdek met nog sitplek. Verder is daar 'n TV in die sitarea, 'n gaste-toilet en 'n goed toegeruste kombuis met professionele geriewe. Die privaat swembad en ommuurde boma is ideaal vir besoekers wat wil onthaal onder die sterre.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Laat weet ons asseblief as jy beplan om na 19:00 op te daag op die inklokdatum. Let asb. daarop dat enige besprekings wat vir naweke gemaak word, 'n minimum van 10 mense per eenheid vereis. Gedurende die week kan die lodge-chalets afsonderlik bespreek word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Herehuis
Vanaf R6 600
per eenheid
Beskrywing

Die herehuis is net 'n klein entjie se ry van die lodge af en is ideaal vir 'n vriendegroep of 2 gesinne. Die huis het ruim leefareas, 2 aparte akkommodasie-vleuels en asemrowende uitsigte. Die reuse klipswembad met sy uitsigte oor die berg en die meer is 'n absolute lushof van ruimte en versinnebeeld die luuksheid van verblyf in die herehuis. Daar is 6 slaapkamers: die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, is met teëls versier en loop, via Franse deure, uit op die veranda. Die en suite-badkamer het ook pragtige uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer. Slaapkamers 3 en 4 het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n ruim badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort. Slaapkamers 5 en 6 is geleë in die ander vleuel, het elkeen 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Laat weet ons asseblief as jy beplan om na 19:00 op te daag op die inklokdatum. Let asb. daarop dat enige besprekings wat vir naweke gemaak word, 'n minimum van 10 mense per eenheid vereis. Gedurende die week kan die lodge-chalets afsonderlik bespreek word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agterkliphoogte-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cNSG6kVo02ecBBXofSDq1md7umUFcsi7PYe2wus74YpuzUvXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Agterkliphoogte Road Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.875705156741 19.63086302397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!