LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amatungulu Selfsorg | LekkeSlaap
+16

Amatungulu Selfsorg

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butia Place 6, Garsfontein, 0060, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 R338 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amatungulu Selfsorg is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 2 gaste by Garsfontein Hoërskool in Pretoria.

Dié woonstel is langs die hoofhuis en het 1 slaapkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die slaapkamer. Die privaat badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met oond, 'n mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel. Alle kookgerei en breekware word ook voorsien.

Die kamer het 'n TV met slegs SABC-kanale en eTV. WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n haardroër.

Braaigeriewe en parkeerplek met 'n afstandbeheer vir die outomatiese hek is beskikbaar. Parkeerplek is agter 'n elektriese hek.

Amatungulu Selfsorg is 2,7 km van Faerie Glen Hospitaal, 3,2 km van Pretoria-Oos Hospitaal, 4,3 km van die Menlyn Park Winkelsentrum af. Menlyn Maine is slegs 3,4 km weg en die Sun Arena by Time Square Casino is 3,2 km ver.

Amatungulu Selfsorg bied ook 'n pendeldiens aan, versoek dit direk asb. Dit is 50 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Amatungulu Selfsorg sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Amatungulu Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Butia Place 6, Garsfontein, 0060, Gauteng
  • Gaste dink Amatungulu Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R338
per nag, vir 2 mense
Vanaf R450
R450 R338
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butia Place 6, Garsfontein, 0060, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1P4524XPIfVagzattuM0hmUuKSLjFyYfm1AsBzgHv7RcaN357X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450, nou Vanaf R338  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Butia Place Garsfontein 0060 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.798503 28.30327
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem