Amavi Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amavi Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die akademiese dorp, Potchefstroom. Daar is verskeie doendinge om besoekers reg deur die jaar besig te hou soos voetslaanroetes, nasionale monumente, diere parke, historiese museums, parkies en die jaarlikse Aardklop Kunstefees.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede of 2 gastekamers en is geskik vir 'n paartjie of 'n gesin. Die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort en daar is ook 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het braaigeriewe, WiFi, kantoorgeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan verskeie toere van museums of historiese besienswaardighede geniet. Hulle kan ook voetslaan, gholf, riviervlotvaart, inkopies doen, abseil en bergklim.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amavi Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]