Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazian Mountain River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Brent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Amazian Mountain River Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Henriette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, mooiste uitsig oor rivier en omring met mooi heuwels.

Baie skoon en alles wat jy benodig in die kamer. Ons het 'n heerlike wegbreek gehad, omgewing is mooi. Het heerlik geëet en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rozanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie wat ek verwag het nie.

Die kos was vreeslik lekker maar, daar was nie veel om te doen nie. Die gym en "spa" was heeltyd toegesluit en die swembad was groen. Ons het ongelukkig in die reën gearriveer, daar was nie geleentheid gegee om tot by ons woonstelletjie te ry nie, so ek moes met my hakke in die modder en reën ver loop met bagasie. Daar was nie ordentlike kanale op TV nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazian Mountain River Lodge se terugvoer

Unfortunately due to Covid the Gym and Steam Room had to be closed according to government regulations. December is the peak of our rainy season and we do get a lot of rain which is much appreciated.

Amazian Mountain River Lodge
Lourens D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke uit, heel bo!

Ek en my vroutjie het die tydjie hier vreeslik geniet en waardeer. Vriendelike verwelkoming ontvang en die kos was te lekker (moes elke keer 2 x skep). Dit is perfek gewees om saam die mooi uitsig te kon geniet en die regte plek om mekaar weer te kan waardeer. Dink die heel lekkerste was die Sondag toe ons vir 'n vierwielmotorfietsrit gegaan het. Mooiste foto's geneem en die natuur geniet. Ek beveel Amazian Mountain River Lodge vir enige iemand aan wat 'n lekker naweek weg nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed goed!

Ek sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good attention to detail and the food was absolutely top class.

Just great. Would love to come again. Warm hospitality and friendly family like enviroment

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett S
Saam met vriende

Amazing hospitality

Staff were very friendly and made us feel at home immediately. Dinner was first class and this in a beautifully location. I will be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colefordweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41775ef3cc313dba5d491e923e1243604173f913fa2aa457dc8b8514a85ec6880827cd51de42b4207650d0836f43c0c01ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Coleford Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.878685575197 29.578172564506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem