LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amazing Lagoon Views Holiday Home | LekkeSlaap
+44

Amazing Lagoon Views Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-rylaan 10, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R7 000 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Amazing Lagoon Views Holiday Home bied verblyf teen die berghange Paradys-heuwel no Knysna met asemrowende uitsigte oor die beroemde Knysnakoppe en die strandmeer in die hartjie van die Tuinroete.

Dié vakansiehuis is ontwerp om ruimte te skep, gemak te verskaf en ’n asemrowende uitsif oor die Knysnakoppe en strandmeer te bied. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en slaapkamersuites. Die suites het elk ’n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en ’n en suite-badkamer met ’n losstaande bad, stort, dubbelwasbak en ondervloerse verhitting.

Die kombuis is goed toegerus. Die sitarea wat binne is het ’n kaggel en ’n TV met DStv. Daar is ook WiFi beskikbaar. Daar is ook ’n gaste-sitarea op die dek met ’n uitsig oor die strandmeer en daar is ’n sprankelende swembad en sonstoele.

’n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar. ’n Wasgoeddiens in ook op versoek teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Amazing Lagoon Views Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Amazing Lagoon Views Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Watsonia-rylaan 10, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Lagoon Views Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-rylaan 10, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA472ff771f7c98523a2ae814114b0bca768ed90356d72453bd58ccd07f2ae796ec10c8f054fd561c00a4c48985a82809bae94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000  per nag(plek vir 8) 2 5 1 5 10 Watsonia Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.033752277102 23.032221573086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!