Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Modern Beach House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Amazing Modern Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elize T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met vriende

Uitsig het dit vir ons gedoen.

Wat 'n pragtige uitsig! Die woonstel bevat alles wat nodig is om lekker te bly. Ongelukkig het ons 'n nagmerrie-ervaring met die oprit beleef. Omdat ons my bejaarde ouers bygehad het, was ons genoodsaak om met 'n sleepwaentjie die oprit aan te durf. Dit was glad nie 'n goeie idee nie! Miskien sal dit help om in die beskrywing van die verblyf die steilheid van die oprit te meld, asook dat die parkeerplek nie waentjie-vriendelik is nie. Andersins was dit 'n heerlik rustige paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma J

Amazing Modern Beach House says it all. Views are impeccable. We will be back.

We had a fantastic stay at the house (attending our grandson's wedding). The house was beautifully clean with top-quality bed linen and wonderful aesthetics. Well equipped. The inverter was such an awesome relief from load shedding. With full DStv and Wi-Fi! Even wood was provided and a binocular to watch the birds. Both the agent and owner were very friendly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V
Gesin met klein kinders

Stunning Home!

We have a fantastic stay at the house. The house was beautifully clean with top-quality bed linen and wonderful aesthetics. The views are impeccable! The inverter was such an awesome relief from load shedding. With full DStv and WI-FI! We had an awesome stay! We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki S

Amazing views.

Loved our stay so relaxing with the best views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felix D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exellent location, super amazing view, very clean.

Perfect Perfect perfect! Just all in all perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Saam met vriende

We love this place, been a few times and will definitely go again.

Stunning house and view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a view! The Wi-Fi and TV are supported by an inverter so it's possible to work from there.

We loved the place, view, decor and braai area. It is comfortably equipped and the bedding is crisp white and beds comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene M

Rustig en veilig.

Vir seker 'n unieke huis met 'n pragtige see-uitsig. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het om gemaklik vakansie te hou. Die uplink wifi en gasstoof is 'n groot plus gedurende beurtkrag. Was troeteldiervriendelik met vooraf reëling en baie gemaklik. Beide eienaar en agent baie vriendelik en hulpvaardig. Beveel dit met 'n geruste hart aan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Saam met vriende

We love this house.

Great place to stay and easy to keep tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernando T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, pragtige onbelemmerde uitsig, veilig, alles wat ons nodig gehad het om heerlik te ontspan.

Pragtige huis, met 'n asemrowende uitsig. Die huis leef lekker en ons het heerlik ontspan. Dis beslis iets anders en ek kan dit ruimhartig aanbeveel. Die omgewing is veilig en ons kon al die staproetes verken. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenn V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Hou van unieke boustyl en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan alle verwagtinge voldoen.

Die huis was netjies, skoon, goed toegerus en ons het uitstekende diens van die agent ontvang. Die WiFi het rugsteunkrag en beurtkrag was dus geensins 'n ongerief nie. Ons sal beslis terug kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dis 'n pragtige huis met die lieflikste uitsig, maar dit het gereën en ons motor kon nie die bult uit nie. So net n 4x4 sal dit maak en as jy dalk 'n stapprobleem het, sal jy nie daai bult uitkom nie! Dalk dit net noem.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike twee nagte gehad!

Pragtigste uitsig en lekkerste kuier area. Ons sien beslis uit om weer terug te keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Wonderlike, ruim akkommodasie. Baie lekker gekuier in stil en rustige omgewing met mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons kuier terdeë geniet en sal beslis weer bespreek.

Alles was daar wat ons nodig gehad het, maar die beste van als bly maar die see en natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met vriende

Wow it is amazing.

It is everything we were looking for. Modern open with all the glass allowing the view in on one side and letting the sun in from the other. Very private even with all the glass. We only closed the large bedroom blinds. We were lucky to have very good weather and were able to open the view side doors to the fullest. We had a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay in Jongensfontein. Thank you.

Thank you for offering us extra nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en jy voel wonderlik met al die mooie dekor en pragtige uitsig, 'n juweel!

Amazing Modern Beach House is presies wat die naam se, puik ligging met 'n feestelike uitsig oor die see met groot branders. Die huis is uiters modern met puik dekorsmaak van duursame linne en rus en vrede in die gemoed. Oprit is baie styl en geen garages. Drie verskillende buitebraaigeriewe, duursame braaigrid, groot buitetafel en klein plonspoel. Geskep met kreatiwiteit en gemak in gedagte. Hoogs aan te bevele in Jongensfontein, 'n ware juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Diana M
Saam met vriende

Amazing.

Great location. Stunning views. Safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Saam met vriende

Lovely.

Lovely view and open.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H
Saam met vriende

Fabulous venue with amazing sea views.

Had a fantastic weekend with great friends. Even the rain did not get us down. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese eenheid met asemrowende see-uitsigte.

Het 'n fantastiese naweek saam met goeie vriende gehad. Selfs die reën kon ons nie keer nie. Ons sal definitief terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia Louvaine G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Louvaine G
Gesin met tieners

Baie mooi see-uitsignaweek in moderne huis.

Jongensfontein is 'n wonderlike bestemming. Huis is modern met 'n pragtige see-uitsig. Danie was baie helpvol en vriendelik. Ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met vriende

Breathtaking views from a glass house

I had the pleasure of staying in this amazing, brilliantly cleverly differently designed architecture house where every room has a spectacular view. En-suite bedrooms on either side of the house with a fully functioning kitchen, lovely long dining room table and comfy couches with the most beautiful decor and finishing touches. Because I'm not tall I, however, had to stand on the stepladder to reach the crockery because the cupboards are very high - but there's a big variety of lovely crockery! There's a Weber braai at the back but with the long list of restaurants recommended - I didn't have the pleasure of braaiing. Time was spent exploring Jongensfontein and Stilbaai and of course sitting staring out of the windows taking in the beauty of the sea. The sunsets and sunrises were spectacular. The driveway was very steep and I was too scared to attempt to drive my 4x4 up there. The walk up and down the driveway is quite a mission - but well worth it and great exercise! I loved everything about this house and in the words of the Terminator - I will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier en ‘n besonderse uitsig!

Die Modern Beach House is presies dit. Baie modern met ‘n groot leefarea tussen twee slaapkamers op elke ent. Skuifdeure maak heeltemal oop sodat jy in die leefvertrek kan sit met ‘n besonderse uitsig oor die see! Alles wat jy nodig het, is in die huis om dit ‘n lekker wegbreek te maak - skottelgoedwasmasjien, gasbraaier, WiFi, ens. Ek kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrike P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

'n Heerlike, oop, gerieflike huis. Alles wat jy nodig het maar minimalisties en niks onnodig. Skoon, pragtige uitsig, perfekte ligging, vriendelikste diens en reëlings deur Leo en agent Danie. 6 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abriette S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abriette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing Modern Beach House, is alles en meer! Fantastiese uitsig!

Kommunikasie met Leo was baie goed en alles het seepglad verloop. Danie het ons vriendelik ontvang. Skoon, netjiese, goed versorgde, stylvolle moderne huis wat aan niks tekort het nie. Goed toegeruste kombuis met alles wat nodig is. Hierdie was van die top 3 plekke waar ons die laaste 3 jaar tuisgegaan het. Dankie Leo, ons sal beslis weer by julle kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Awesome plek, die huis en Jongensfontein!

Ons het baie lekker gebly. Leo was great met kommunikasie asook die agent in Jongensfontein. Ons het verlief geraak op die dorp en die huis en sal definitief weer terug gaan. Alles was baie mooi stylvol en super skoon. Dit is 'n awesome plek om te bly en lekker loopafstand na die strand met amazing views oor die see. Hoog aanbevole!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H
Gesin met klein kinders

Baie modern en skoon.

Uitstekende uitsig oor die see en die verblyf is tops. Die oprit is baie steil na huis. Ons het ons kar onder gestop. Maar in nat weer is die op en af stap by oprit 'n challenge vir ouer mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verblyf.

Kwaliteit, rustigheid en ongeëwenaarde uitsig. En om dit alles te komplimenteer word gaste met pragtige argitektuur trakteer. Salig. Alles wat nodig was vir 'n romantiese paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewan V
Gesin met klein kinders

Wonderlike tyd in Jongensfontein by Amazing Modern Beach House.

Ons het regtig die tyd by Amazing Modern Beach House geniet, die uitsig oor die see en die groot glasdeure wat heeltemal kan oopmaak skep 'n baie spesiale gevoel. Ons sal vir seker weer in die toekoms Amazing Modern Beach House besoek. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi uitsig en 'n pragtige, gemaklike huis.

Ons het heerlik gebly in hierdie huis met sy pragtige uitsig en baie modern uitleg. 'n Baie gemaklike huis om in tuis te gaan en alle geriewe en toebehore was in uitstekende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met klein kinders

Was uitstekend.

Heerlik gebly, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvernne R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvernne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek kan Amazing Modern Beach House regtig aanbeveel, ons tydjie daar was hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Yverne, hoop ons sien julle gou weer!

Amazing Modern Beach House
Eljo V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo V

Amazing.

The views from this house is absolutely amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing!

Die uitsigte van die huis af is amazing!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Eljo, ons waardeer die terugvoer.

Amazing Modern Beach House
Johan L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Baie spesiale, moderne verblyf met 'n ongelooflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Johan, julle is altyd welkom.
Groete,
Leo

Amazing Modern Beach House
Tanya V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Enkelreisiger

‘n Stukkie hemel!

Dit is werklik ‘n stukkie hemel! ‘n Pragtige huis met die asemrowendste uitsig! Ek het vir ure lê en kyk hoe die dolfyne en walvisse in die baai speel! Dit was regtig ‘n voorreg om daar te kon kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Tanya, julle is altyd welkom.

Amazing Modern Beach House
Romeo F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is die mees ongelooflike plekkie en die uitsig is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Romeo, kom kuier gou weer in Jongensfontein.

Amazing Modern Beach House
Edrich B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich B
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik!

Ons sal die plek hoog aanbeveel! Dit is 'n wonderlike huis met die pragtigste uitsig! Ons sien julle weer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Edrich, hoop ons sien julle gou weer. Groete Leo.

Amazing Modern Beach House
Pieter B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Pragtige uitsig!

Baie modern en pragtige uitsig. Die steil oprit is wel 'n nagmerrie en om alle bagasie op te dra is nogal 'n uitdaging. Die feit dat daar nie op 'n oop vuur met hout/charcoal gebraai mag word nie is nie ideaal vir 'n seevakansie nie. Deurdat die badkamers nie deure aanhet nie maak dit ongemaklik. Dis wel pragtig toegerus en die diens was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Pieter, dankie vir die 5 sterre op alle kategorieë en ook vir jou voorstelle. Die badkamers het ons afgeskort. Die oprypad het ons growwer gemaak. Ons verstaan jou punt van die oop vure, maar gelukkig is daar uitstekende groot-model Weber gasbraaiers. Groete en hopelik sien ons julle gou weer!

Amazing Modern Beach House
Karin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol.

Baie mooi plek maar daar kort 'n TV. Daaroor sal ons nie weer daar bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Hi Karin. Bly julle het dit geniet Karin. Dankie vir jou voorstel, ons sal dit oorweeg, dalk veral lekker vir snoesige wintermaande om 'n TV te hê

Amazing Modern Beach House
Elmien C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien C
Saam met vriende

Lieflike huis, pragtige uitsig en net 'n heerlike, skoon atmosfeer. Ons sal definitief weer hier kom kuier!

Dankie Leo vir die wonderlike huis. Jou kommunikasie aan ons was duidelik en reëlings was net 'n plesier. Jou huis is nie net mooi uitgelê nie, maar was lieflik skoon en gevoel soos my eie huis. Ek sal julle vir enige persoon aanbeveel wat in Jongensfontein wil kom vakansie hou! Een jammerte, die 2 aande was definitief te min!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Goeiedag Elmien,

Dankie vir jou terugvoer kom gerus weer.

Amazing Modern Beach House
Gw V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gw V
Gesin met klein kinders

Wat ‘n lieflike uitsig.

Ons was vriendelik ontvang met aankoms. Huis was silwerskoon, kamers is ruim en ons kinders het te lekker om huis gespeel. Die uitsig elke môre uit jou kamer was my gunsteling aspek van huis en skuifdeure wat heeltemal oop kan skuif om die klank van golwe in jou huis te nooi! Ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie vir die pragtige woorde Noline, ons sien julle weer aan die einde van die jaar.

Amazing Modern Beach House
Tanya S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Stunning uitsig, modern en gemaklik!

Ons het die kuiertjie hier baie geniet, soos groot bederf gevoel met die stunning uitsig en moderne gevoel. Baie dankie dat jul die fantastiese spasie deel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Tanya, ons waardeer jou terugvoer.

Groete,
Leo

Amazing Modern Beach House
Suralda T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suralda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig in 'n huisie wat alles bied wat mens nodig het om te kan ontspan.

Huisie is baie mooi modern met uitstekende geriewe. Die pragtige uitsig op die see laat mens heeltemal ontspan. Baie net en skoon met groot vensters wat voledig oopmaak om mens soos een met die natuur te laat voel. Badkamers, kamers en kombuis is baie goed uitgerig. Sal aanbeveel vir 'n rustige naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Suralda, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer, Leo.

Amazing Modern Beach House
Nelis H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename ervaring.

Wat 'n aangename ervaring was die naweek nie gewees nie. Die huis het van binne 'n ongelooflike uitsig met 'n self beter uitsig vanaf die dak. Dit was heerlik en verfrissend om heeltyd van die see se betowerende effek bewus te wees waarookal jy in die huis is. Ons het groot waardering gehad vir die minimalistiese effek wat die huis het om enige onnodige "clutter" te vermy en sodoende maklik rustig te kan raak en te ontspan, veral as 'n mens wil ontsnap van die alledaagse gejaag. Die huis is wel bo 'n steil helling gebou maar enige voertuig kan met gemak by die oprit op. Jy het vir seker nie 'n viertrekvoertuig nodig nie. Die binnehof is baie privaat en selfs op die huis se dak geniet 'n mens 'n goeie mate van privaatheid. Dit was definitief "money well spent"!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Nelis, ons waardeer jou insette en komplimente. Kom kuier gou weer, Leo.

Amazing Modern Beach House
Judy L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judy L
Saam met vriende

Indoor camping!

We arrived to find that the agent was unavailable. His father informed us that he had left his mobile. Only as a result of us knowing people locally were we able to track him down so that we could obtain the keys to the location. This is completely unacceptable. It was dark, raining and this made for a very poor introduction to the property. The house was unlit and is up a very steep incline. Only a 4x4 would get up this. This was not made clear on the propery description. The property is not suitable for anyone with mobility difficulties. The property is sparsely furnished. For example, no bedside tables. The furniture that is there is however of good quality and the beds were clean and comfortable. It felt as though details had been missed though. There was no mirror above the basin, no toilet roll holders and no door on either of the toilets (which had only one brush between them). Cleanliness generally was poor. This is especially annoying when you are being charged extra for a cleaning fee. There was dirt and hair in the window runners, fingermarks over the fridge door, the shower had the previous occupants sponge and old socks in the (very limited) wardrobe. There was no instruction book for the house which made discovering the obscure light switches a challenge and when the gas ran out, we had to figure out how to reconnect it. If you are coming from SA with a pickup full of your own things, this might be okay. If you are coming from abroad, you will find that there is simply too much missing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Binnenshuise kampering!

Ons het aangekom en ontdek dat die agent nie beskikbaar was nie. Sy pa het ons ingelig dat hy sy selfoon vergeet het. Net omdat ons plaaslike mense ken, kon ons hom opspoor sodat ons die sleutels vir die plek kon kry. Dis heeltemal onaanvaarbaar. Dit was donker, dit het gereën en dit was 'n baie swak eerste indruk van die plek. Die huis was donker en het 'n baie steil helling. Net 'n 4x4 sal daar kan opkom. Hiervan het ons nie geweet nie. Die eiendom is nie geskik vir enigiemand wat sukkel om te beweeg nie. Die plek is maar karig gemeubileerd. Daar is byvoorbeeld, geen bedkassies nie. Die meubels wat wel daar is, is tog van goeie gehalte en die beddens was skoon en gemaklik. Dit het gevoel asof daar net nie aandag aan detail gegee is nie. Daar was geen spieël bo die wasbak nie, geen toiletrolhouers en geen deur op enige van die toilette nie (wat naby mekaar was). Dit was oor die algemeen nie vreeslik skoon nie. Dit is veral irriterend as jy ekstra vir 'n skoonmaakfooi moet betaal. Dit was vuil en daar was hare in die vensterbanke, vingermerke op die yskasdeur, die vorige gaste se spons het in die stort agtergebly en daar was ou sokkies in die (baie beperkte) klerekas. Daar was geen instruksiesboek vir die huis nie wat veroorsaak het dat ons moes soek na die weggesteekte ligskakelaars en toe die gas opraak, moes ons self uitwerk hoe om dit weer aan te kry. As jy van SA af kom met 'n bakkie vol van jou eie goed kan dit miskien vir jou werk. As jy egter uit die buiteland kom, sal jy besef dat daar net te veel dinge kort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

DearJudy,

We take all comments, good or bad, very seriously, irrespective if they are fair or not - this is the service industry and guests come first. Without addressing each and every one here, as this is the first time these have been brought to our attention, we would like to emphasize the following:
1) The contact details were shared 3 months in advance to the tenant who unfortunately did not use it. Alternative numbers were supplied, which was also not used.
2) The cleaning company was called and, as this is the first negative comment ever, an additional inspection is implemented going forward for peace of mind.
3) For our disabled guests, we are currently constructing a walkway to avoid unnecessary discomfort with a wheelchair. We thank Judy for bringing this constructive point to our attention. Lights will also be switched on in advance for arrivals.
4) Although minimalist by design, points are taken on additional mirrors, toilet roll holders, additional storage, etc.
5) The incline of the driveway is steep, but are driven by all our guests mostly without 4*4. In this regard, we will however improve the traction on it with concrete grips to make things easier.
6) We have contacted this guest in the UK to discuss the matter and to offer a full refund.

Regards,
Leo

Amazing Modern Beach House
Roy M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Heerlike skoon verblyf met ongelooflike see-uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amazing Modern Beach House se terugvoer

Dankie Roy, kom kuier gou weer!

Amazing Modern Beach House
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 41, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0747ab7aeb23ec33d8d3da73ef07767249c35337ee856249cdcc1a13ea161707426326e7b80d660e3b4a28ffb41dcea835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 41 Voelklip Avenue Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422851922571 21.344074294057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem