LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amazing Spectacular Home | LekkeSlaap
+22

Amazing Spectacular Home

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiletta-straat 33, Hazel Park, Germiston, 1432, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R230 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amazing Spectacular Home bied gastekamerverblyf in 'n gastehuis in Germiston wat pragtig versier is. Die huis is naby verskeie wegneemeetplekke, restaurante, supermarkte en winkelsentrums, en is 25 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf word in 'n Enkelkamer, Koninginkamer en 'n Koningkamer gebied, wat elkeen gemaklike beddens het. Die kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad en 'n handstort, stort en 'n aparte toilet.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en leefareas wat gedeel word. Die sitarea het 'n groot platskerm-TV met Netflix. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en 'n piekniektafel buite. Beskutte parkeerplek en addisionele oop parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Amazing Spectacular Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wiletta-straat 33, Hazel Park, Germiston, 1432, Gauteng
  • Gaste dink Amazing Spectacular Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R230
per nag (plek vir 2)
Vanaf R230
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiletta-straat 33, Hazel Park, Germiston, 1432, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6cVK4SRAXMAPNBEp3DgBlshUS4HVloPjelASyUPEABhEutI8O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R230  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 33 Wiletta Street Hazel Park 1432 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.25125 28.17423
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!