LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amazing View | LekkeSlaap
+12

Amazing View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisheagle-straat 8, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Amazing View is 'n selfsorghuis op 'n heuwel in Sedgefield. Hierdie vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer, die see en die omgewing en is ook die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken.

Dié multi-verdiepingvakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n aparte stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n driekwartbed. Hierdie kamers deel 'n tweede badkamer met 'n 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet en is almal op die tweede verdieping.

Daar is 'n TV-kamer met toegang tot 'n dek en 'n ingeboude braai op die derde verdieping.

Die kombuis en leefarea is op die boonste verdieping en het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 6 sitplekke, banke om op te ontspan en lei na 'n dek waar gaste buite kan eet of skemerkelkies kan geniet.

Die huis het ook gratis WiFi, 'n toesluitmotorhuis en 'n bykomende parkeerplek. Daar is baie trappe, so dit is moontlik nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Amazing View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Fisheagle-straat 8, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisheagle-straat 8, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540adbe1257f6e3d85ebcf6a8ec8af5d4386fa1b89c3b6fb7bb83a972cc40e4a91237ded31f353cfac599e3113fe4cbd9558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750  per nag(plek vir 6) 8 Fisheagle Street Sedgefield 6572 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.02391474036 22.804265269836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!