Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Bed and Breakfast

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-singel 7, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amber Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë en bied verblyf aan op 'n selfsorg- of B&B-basis. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Ons bied verblyf aan in 5 eenhede wat elk slaapplek bied vir tussen 2 tot 5 mense. Hierdie oopplan-eenhede het slaapareas wat ingerig is met 1 of 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer. Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie met die basiese toestelle wat nodig is om maaltye voor te berei en te kook. Geriewe in die eenhede sluit elektirese komberse, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe in elke eenhede sluit die volgende in: elektriese komberse, olieverwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike maaltye is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik. Ons voorsien veilige parkeerplek op die perseel.

Amber Bed and Breakfast is na aan die strand, winkelsentrums, gholfbane en natuurreservate.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Amber Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

HAROULA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • Chestnut-singel 7, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amber Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-singel 7, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51003cda05a78c007a1968e38f236fc827b23fc0ce1618efdfba934b3404b92266331d7cdde12242e1e2ea5fb1dec2e5a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Chestnut Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980392749969 27.934038906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem