LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amber Crest House | LekkeSlaap
+14

Amber Crest House

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Amber Crest House
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

Die eienaar woon in 'n kothuis op die perseel.
'n Ekstra enkelbed kan teen 'n ekstra koste in die tweede kamer gesit word.
Let daarop dat die hek met die hand oopgemaak word en snags gesluit kan word.
Die swembad is nie omhein nie en ook nie afgesper nie. Wees veral versigtig as u kinders het. Die swembad word op eie risiko deur volwassenes en kinders gebruik. Let daarop dat die Wes-Kaap waterbeperkings het, en die swembad is vol reënwater, maar dit kan die kleur van die water beïnvloed).
Let daarop dat maksimum 2 voertuie toegelaat word wanneer u die huis beset (parkering in die straat is beperk)
Let daarop dat WiFi met die kothuis gedeel word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 990
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Templemanstraat 53, Knysna Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAThKemQzskxYhoJUOOZclC2BJJQRwh7mPY0H4dL6H2px0COKPTO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 990  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 53 Templeman Street Knysna Heights 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.02857 23.0379
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!