LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amber Guest House | LekkeSlaap
+1

Amber Guest House

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stateway 370, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amber Guest House is in die voorstad Doorn in die hartjie van Welkom geleë, en dis net 2 km vanaf Welkom se middestad, met verskeie interessante besienswaardighede.

Verblyf by Amber Guest House word aangebied in 3 verskillende kamer-tipes naamlik die Standaardkamers, die Executive-kamers, en die Family Executive-kamer. Dié kamers is smaakvol versier en met koninggrootte- of 2 enkelbeddens ingerig. Elkeen van die kamers het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Amber Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Stateway 370, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Amber Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Doorn Welkom Vrystaat
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stateway 370, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwY2VhMDU0LWY3MmItNGE5YS04MzQyLTZkMWRlOTZjNDkxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 370 Stateway Doorn 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -27.986963989544 26.754050016452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!