Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amber Selfsorg in Clarens is 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n uitsig op die omliggende berge.

Dié eenheid is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond en die nodige kombuistoebehore. Die leefarea het 'n knus kaggel, WiFi-toegang en 'n slim-TV met Netflix en Showmax.

Die eenheid is sonkrag-aangedrewe. Beurtkrag speel dus nooit 'n rol nie. Daar is ook 'n JoJo-tenk op die perseel, indien daar wateronderbrekings is. Die eenheid bied toegang tot 'n patio met ingeboude braaigeriewe. Gaste moet asseblief hul eie hout of kole saambring. Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n motorhek.

Die perseel is loopafstand van al die winkeltjies en eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 144 resensies vir Amber Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amber Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 525, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b0b2d923d8f35a8946ccca545f99ede4aff9ef2ded8f7c45bc525b2fe143ec0fd5c974d380e7b3dd15d534f4c0f2a37ac61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 525 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519396908246 28.417466729879
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem