LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ambercrest B&B & Self-catering | LekkeSlaap
+12

Ambercrest B&B & Self-catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Ambercrest B&B & Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mike B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Gesin met tieners

Gemaklike, ontspannende, bekostigbare, ongelooflike ontbyt.

Baie dankie aan Leon, Neels en die kinders vir 'n wonderlike verblyf! Sal beslis binnekort terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, relaxing, affordable, amazing breakfast.

Thank Leon, Neels and the kids for a wonderful stay! Will definitely be back soon!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nikiwe S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikiwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely great.

The place was amazing.

Odille A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odille A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gemaklik, sentraal geleë.

Leon en Neels skep 'n vreeslike gemaklike en vriendelike atmosfeer. Voel tuis oomblik wat jy instap. Baie sentraal en naby aan alles! Pet friendly ook. Sal beslis weer besoek.

Piet N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie lekker, en sal weer teruggaan.

Wil net sê Leon en Neels is wonderlike gashere en het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Oorweeg alreeds om bespreking vir eerskomende Desember maand te maak.

Jana D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit baie geniet, sal weer teruggaan.

Sien sterre.

Marjonette H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marjonette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van die huis af.

Baie netjiese akkommodasie met die heerlikste ontbyte. Ons is diereliefhebbers en die hondekinders het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer daar bly.

Melanie G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Dit was heerlik gewees. Sal enige tyd terug gaan!

Johan N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karaktervolle huis met gemaklike verblyf en lekker ontbyt.

Het heerlik oorgebly en baie wenke van eetplekke ens. van die eienaar ontvang.

Jan S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Enkelreisiger

Rustig.

Lekker gebly en was goedkoper as om in die vakansie-woonstelle te bly.

Andre O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Gesin met tieners

Awesome.

Vriendelik. Lekker kos.

Hans D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, rustige omgewing, pragtige plantegroei.

Dis nie vyster nie, maar baie goeie waarde vir geld.

Kenneth S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S
Enkelreisiger

Voel soos jou eie huis.

Ambercrest is top B&B-verblyf. Dit voel werklik soos jou eie huis. Daar was geen probleem vir my om ontbyt in my slaapklere by die ontbyttafel te eet nie. Die eienaar het 3 honde wat my ook tuis laat voel omdat ek self honde het. Ontbyt was uitstekend en ek't nooit dieselfde warm ontbyt gekry in die 4 dae wat ek hier gebly het nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Home away from home.

Ambercrest is tops as bed and breakfast accommodation. Its is truly home away from home. It was no problem for me to come to the breakfast table in my pyjamas. The owners have 3 dogs which also made me feel at home as I have dogs of my own. Breakfasts were excellent and the hot component was never duplicated in the 4 mornings of my stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christoff L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff L
Saam met vriende

Baie lekker.

Ek sal die B&B aanbeveel vir enige iemand. Goeie ligging. Veilig.

Jaques G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques G
Saam met vriende

Lekker rustige, mooi huis met goeie geriewe.

Sien die sterre.

Madelein G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein G
Saam met vriende

Wonderlike atmosfeer en blyplek.

Eienaars was hulpvaardig en gasvry. Wonderlike mense met 'n pragtige gastehuis. Die woonstel was goed toegerus en baie gemaklik vir my twee hondjies omdat dit 'n klein tuintjie het. Ek sal beslis weer daar gaan bly en sal voorstel dat enige iemand van die B&B gebruik maak!

Magriet K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ontbyt elke oggend 'n verrassing en so lekker.

Jurina Y - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot dankie aan Neels en Leon, dit was absoluut fantasties.

Neels en Leon het ons van dag een tuis laat voel. Hulle is twee fantastiese gashere wat uit hulle pad gaan om jou verblyf so gemaklik en lekker moontlik te maak. Hulle het ons elke oggend bederf met die interessantste ontbytidees waarin soveel moeite gesit is. Dankie vir 'n amazing vakansie.

Charles C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Het gastehuis baie geniet. Baie vriendelik. Sal hulle weer besoek.

Ilse M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Enkelreisiger

'n Plek wat jou laat voel of jy tuis is.

My ma het onlangs by Ambercrest gebly en praat steeds oor hoe gesellig en ontspanned haar verblyf was en ook hoe sy die leefarea met boeke en kunswerke geniet het! Die gashere is vriendelik en altyd beskikbaar en die tuin is pragtig en tropies! Lekkerste vakansie met heerlike ontbyt en salige rus!

Elizabeth M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect home next to the sea!

Having never stayed in a B&B, I wasn’t sure of what to expect, but the friendliness and warmth that we were greeted and treated with was so lovely. We were made to feel completely at home, in a wonderful place that had all the amenities we could need and more, including a reading room with fascinating books and curios. Then in the morning we had a scrumptious home cooked breakfast that was made for us. This was really one of the best finds and stays we could have wished for!

Corne V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so tuis gevoel!

Ons het so lekker gebly by Ambercrest! Die gasvryheid was iets besonders. Die ontbyt was elke oggend iets om na uit te sien! Ek sal vir seker weer daar gaan bly en enige iemand aanraai om daar te gaan bly!

Helena F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F
Enkelreisiger

Goeie, bekostigbare verblyf in Scottburgh.

Die kamers is in 'n ou huis wat nog plankvloere het. 'n Stort, toilet en wasbak is in ruim kamer aangebring. Die kamer was skoon en netjies en 100% vir my doel. Hierdie is nie 'n 5 ster hotel nie (nie modern, geen lugreëling, ens.) maar daar kort niks in die geriewe nie. Ons het 'n uitstekende ontbyt gekry en die gastehuis het 'n lekker tuis atmosfeer. Vanaf die eetkamer en dek het jy 'n mooi see-uitsig.

Gerhardt F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt F
Saam met eggenoot / lewensmaat

My gas het gesê dit was awesome.

Ek was nie die een wat gebly het nie. My gas het die volgende gesê: "Dit is 'n baie nice plek. Die eienaars is gasvry en die kos is heerlik. Dankie Ambercrest."

Thembek S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembek S
Enkelreisiger

For a warm welcome, affordable, spacious, clean and delicious breakfast book at Ambercrest B&B & Self-Catering.

I am a TACC member, and we have a church hall at Umgababa, so most of our event took place there, Ambercrest B&B is my home. I have two kids and my husband, it accommodate all of us because it is so spacious.

Philip M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Enkelreisiger

Baie lekker gebly!

Sal Ambercrest aanbeveel vir enige iemand, baie rustige en veilige plek. Sal beslis weer daarheen gaan.

Jacques B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Aangename skoon akkommodasie.

Sien sterre.

Rhoda S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhoda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en netjies met pragtige tuin.

Baie lekker gebly en vriendelike diens ontvang.

Danny V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny V
Saam met vriende

Very nice and safe place with fantastic hosts.

My friends and me felt very very welcome at this wonderful calm place above Scottsburgh. Very nice and helpful hosts, great breakfast and a priceless sea view. Will come back for sure next year. Greetings from Germany.

Japie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige omgewing met besonderse ontbyt en 'n baie goeie gasheer.

Leon het moeite gedoen om ons te bederf, inligting oor omgewing was van groot hulp. Elke oggend se ontbyt was 'n lekker verrassing en ons kon heerlik op die stoep sit en net ontspan. Kan Ambercrest met vrymoedigheid aanbeveel.

Emmarentia Fredrika C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emmarentia Fredrika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd en die gasheer maak jou baie welkom voel.

Ek kan die B&B gerus aanbeveel vir ander mense.

Erika M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld.

Lieflike huis, besonderse ontbyt elke oggend. Netjies en skoon. Gasvry en gesellig. Die swembad was 'n welkome lafenis in die hitte. Ons kon orals heen stap. Definitiewe "ja" vir volgende see-vakansie.

Daan H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die 5 sterre is nie genoeg om hierdie wonderlike plek te gradeer nie. Wens daar was meer sterre om te gee. Wonderlike gasvryheid. Mens kan nie anders as om heeltemal op 'n mens se gemak te voel nie. Fantasties!

Hermien V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Geen moeite was te veel om ons verblyf uitstekend te maak nie.

Divian B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Divian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom gevoel.

Ons het baie welkom gevoel en ons is mooi verduidelik oor hoe alles werk. Ons was aanbeveel om 'n paar plekkies te besoek en dit was wonderlik. Baie vriendelike mense en sal enige tyd weer daar bly. Ontbyt was ook iets om te onthou.

Lynette T - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T
Enkelreisiger

Absoluut ongelooflik.

Sien die sterre.

Linette N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, die selfsorg-eenheid was baie warm met die middagson wat op die vensters bak en die waaiers was onvoldoende. Ek sou graag lugversorging daar wou hê vir 'n volgende keer. Hulle moet 'n haardroër kry vir kliënte wat een benodig! Die swembad was 'n heerlike lafenis.

Vincent D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dankie Leon en Neels vir 'n lekker paar dae.

Wally H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wally H
Enkelreisiger

Leon en Neels gaan tot die uiterste om hulle gaste tuis te laat voel.

Baie rustige atmosfeer met uitstekende gashere wat altyd gereed staan vir 'n bietjie ekstra.

Ria B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms is ons welkom geheet.

Baie netjiese kothuis. Leon en Neels is baie aangename, gasvrye persone. Die ligging is uitstekend. Dis baie veilig en rustig en sal Ambercrest aanbeveel en weer. Daar gaan bly.

Marthie H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie H
Besigheidsreis

Very good and professional, however with the warm feeling of home.

See the stars.

Lydia G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia G

Fantasties!

Ek het net lof vir Ambercrest B&B & Self-Catering. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel. Dit het in al ons behoeftes 100% voldoen. Dit was veel meer as wat ek verwag het, veral as jy die prys in ag neem. Die eienaars Leon en Neels het ons soos ou vriende behandel. Baie dankie aan hulle en Ambercrest B&B & Self-Catering vir 'n vakansie wat nog lank in ons herinneringe sal bly voortleef.

Rita P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om daar te bly, diens is uitstekend en personeel baie gasvry.

Leon en Neels baie dierbaar, en laat jou tuis voel. Kan nie wag om weer te gaan. Lekker ontbyt met die lekkerste koffie.

Anlize D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlize D
Enkelreisiger

Een woord: Awesome!

Hier is ek ontvang met ope arms. My kamer was gereed, netjies en prentjiemooi. Ontbyt, wat ingesluit is by die prys, was uit die boonste rakke en die tafel mooi gedek op die veranda wat 'n uitsig oor die see het. Die kamer word elke dag gediens en ek het behoorlik gerus. Baie dankie julle!

Ria G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, behalwe ligging.

Die eienaars is baie vriendelik en baie behulpsaam, maar die ligging van die woonstel is nie baie gerieflik nie. Baie warm met geen wind nie.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Galway Straat, Scotthburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNzdjODA4LTUyMzktNDk3Zi05NTRiLTMyNGU3OTljNDdjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 50 Galway Street Scotthburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.289012336187 30.751340165676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!