Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberg Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitskloofpas, R101, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amberg Country Estate is op die Du Toitskloofpas geleë en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Bergriviervallei. Ons is naby verskeie wêreldklas-gholfbane, staproetes en wynkelders.

Amberg Country Estate bied verblyf in selfsorgwoonstelle- en kothuise wat elkeen ingerig is met WiFi, TV, 'n klankstelsel en lugversorging. Al die kombuise is goed toegerus en die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed.

Die landgoed bied 'n groot rotsswembad wat in 'n uitgestrekte, inheemse tuin geleë is. Gaste kan in die fynbosryke berg gaan stap, rotsklim en voëlkyk. Ander doendinge naby Amberg sluit forelhengel, fietsry en staproetes in die omliggende omgewing in.

Daar is 'n restaurant op die perseel, Amberg Art + Kitchen.

Uitstappies na die leeupark, slangsentrum, Butterfly World en die krokodilplaas kan ook gereël word. Alle toere kan met 'n privaat gids bespreek word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Amberg Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 7

Ligging

  • Du Toitskloofpas, R101, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amberg Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitskloofpas, R101, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTgzMThmLWZlODYtNDI3ZS05NjYyLTU5NDViYWQ0MmU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Du Toits Kloof Pass, R101 Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7473939 19.04960908
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem